- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Remhoogte Mountain Lodge is op ’n werkende plaas geleë en bied gerieflike eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.
Verblyf word gebied in 'n eenslaapkamer-eenheid, dubbelkamer met 2 driekwartbeddens, 'n dubbelkamer en 'n koningingrootte-bed in die Crafters Lodge, asook die Mountain Logde-eenheid. Die eenhede deel die gebruik van ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en aparte vuurput, asook ’n swembad en Jacuzzi.
Die Mountain Lodge-eenheid is vir selfsorg toegerus en het elk ’n stoep, ingeboude braai-area en privaat parkeerplek. Die eenhede deel die gebruik van ’n gemeenskaplike swembad met gazebo, 'n Jacuzzi, boma en lapa. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.
Elke eenheid het ’n privaat ingang, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in alle eenhede, en party eenhede het kombuise wat ’n yskas, mikrogolf, stoof en oond het. Rook is in die eenhede verbode.
Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep of gesin. Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word. Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
- Gaste dink Remhoogte Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang