+29
Gastehuis in Pretoria-Oos

Rest-a-While Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhard L
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Warm, vriendelike gasvrou en mooi omgewing. Rest-a-While gastehuis is lekker sentraal geleë vir Soltech studente wat hulle praktiese week in Pretoria moet gaan doen. Ek kan die gastehuis vir ander studente aanbeveel. Baie vriendelike gasvrou en die gastehuis is in 'n mooi omgewing van Pretoria geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Baie dankie vir julle terugvoering, dit was aangenaam om jou te kon akkommodeer, en hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete Sue Bester

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Rest-a-While met gerustheid in veilige omgewing. Rest-a-While is baie netjies en baie vriendelike verwelkoming. Baie skoon en gerieflik. Sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

By Rest a while kry vriendelike diens en skoon netjiese akkommodasie. Baie lekker gebly. Stil en privaat. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Dankie vir 'n heerlike verblyf. Baie rustige en aangename verblyf gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Welkom en tuis gevoel, rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, baie vriendelik en behulpsaam. Kamers netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene S
1 nag
5.0
Sep 2025

Sal enige tyd weer kom. Ek en my kleinkinders het baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Gebly goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Pieter, Dankie vir julle terugvoering, dat julle baie lekker gebly het. Vertrou julle het 'n veilige reis gehad. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Sue Bester

Edna S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Toeganklik, skoon, stil. Maklik toeganklik en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Baie dankie vir julle terugvoering, en dat julle lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Sue

Marietjie J
1 nag
5.0
Jul 2025

Stunning. Rustige atmosfeer. Gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Marietjie, Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir julle terugvoering en vertrou om julle gou weer te sien. Mooi dag en week. Vriendelike groete, Sue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek

611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YjA4MDFjLTUwN2EtNDU5ZC04Y2JmLTQyYzYyNzk5ZWVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang