LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Gastehuis in Pretoria-Oos

Rest-a-While Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Thanks for your kind review. It was a pleasure having you here and we look forward to seeing you again. Have a lovely day.

Norman D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

N warm en gemaklike ervaring. Ons was baie goed verwelkom deur Sue en het lekker gebly by Rest a While. Die kamers is baie netjies en word goed instandgehou. Daar was veilige parkering vir ons karre gewees. Ons was naby winkels in 'n veilige area. Sal definitief weer hier wil bly en aanbeveel aan ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoering en altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het. Dit is ook baie belangrik as daar iets is wat ons kan doen om ons gaste gelukkig te maak, dit ook met ons te deel tydens julle verblyf. Vertrou om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Sue

Anneli H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Heerlik. Kamer was gerieflik, warm en huislik. Perfek vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Middag Anneli, Baie dankie vir julle kuiertjie by ons en dat julle verblyf na wense was. Vertrou om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Sue

Joanna B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Baie gerieflike, skoon eenhede. Kamers privaat en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Worth the stay. The cleanest guesthouse I have ever stayed at. To our guesthouse manager Aunty Sue, you are a wonderful person and thank you for opening your doors to us. We had so much fun this past weekend and you made us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Good afternoon Chanté, Thank you so much for your review. It was such a pleasure having you here, playing cards and games at the Pergola and enjoying yourselves. Even when the electricity went off, you enjoyed the rest of your game with the light I gave you. Hope to see you again. Regards, Sue

Debbie F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Home away from home. Verblyf was na wense en ons was tevrede met al die geriewe. Ons sien julle weer in Oktober. Dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag Debbie, Dit was baie lekker om julle te kon akkommodeer en ook bly dat alles na wense was. Hoop om julle weer te sien en so ook om ons aan ander aan te beveel. Vriendelike groete, Sue Bester

Liezel O
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Awesome, safe, awesome customer service. Very clean, neat, and went out of their way to accommodate every need. Will recommend them to anybody.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly, dit was netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Baie aangenaam! Die ontvangs was baie gaaf en die verblyf heel voldoende vir een nag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Baie dankie, waardeer dit, en sien uit na volgende kuiertjie. Groete

Chrissie L
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Warm, vriendelike gasvrou en mooi omgewing. Rest-a-While gastehuis is lekker sentraal geleë vir Soltech studente wat hulle praktiese week in Pretoria moet gaan doen. Ek kan die gastehuis vir ander studente aanbeveel. Baie vriendelike gasvrou en die gastehuis is in 'n mooi omgewing van Pretoria geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Rest-a-While Guest House
Goeie dag, Baie dankie vir julle terugvoering, dit was aangenaam om jou te kon akkommodeer, en hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete Sue Bester

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d787beb8798471da05059eb2e10b841582d70bd41483005c46496aee5347447d871ac9d9534c58d1e8c714963df997d7707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang