LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest-a-While Guest House | LekkeSlaap
+33

Rest-a-While Guest House

61 resensies
Gastehuis
Bluebell Enkelkamer (1 persoon)
was R550
Vanaf R385
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is slegs geskik vir 'n enkelpersoon. Dit is toegerus met 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n platskerm-TV met DStv. Die kamers word daagliks skoongemaak. Jy het ook toegang tot die seisoenale swembad en braaigeriewe. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strelitzia 2-Enkelbedkamer
was R735
Vanaf R515
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n platskerm-TV met DStv. Die kamers word daagliks skoongemaak. Jy het ook toegang tot die seisoenale swembad en braaigeriewe. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Anthurium 2 Enkelbed Eksklusiewe Suite
was R840
Vanaf R588
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kamer het sy eie privaat ingang en is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n yskassie, platskerm-TV, DStv, gratis WiFi en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Die kamer het ondervloerse verhitting en matte. Gaste het toegang tot 'n vermaakarea met braaigeriewe en 'n groot swembad. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sonneblom Gesinskamer
was R900
Vanaf R630
per eenheid
Beskrywing

Die gesinskamer het 1 koningingrootte- en 1 enkelbed. Dit is volledig toegerus met 'n en suite-badkamer (met slegs 'n stort), yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv. Die kamer het 'n waaier vir somerhitte en ondervloerse verhitting vir die koue winters. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Magnolia Gesinskamer
was R900
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sonnige, luukse gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en platskerm-TV met DStv is beskikbaar in die kamer. Die kamer het 'n privaat ingang en kyk uitsig oor die tuinarea en swembad. Gaste het toegang tot 'n vermaakarea met braaigeriewe en 'n groot swembad. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Die kamer is rolstoelvriendelik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tulp Gesinskamer
was R1 040
Vanaf R728
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en ook 'n aantrekkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv is beskikbaar in die kamer. Die kamer is rolstoelvriendelik en het 'n uitsig oor die tuinarea en swembad. Gaste het toegang tot 'n vermaakarea met braaigeriewe en 'n groot swembad. 'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R735
Vanaf R515
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZvJCADkd7OthIp0MpiaHgH50id2bLQPCK6buUy4WzfXQFmpbQX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R735, nou Vanaf R515  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!