Rest @ Blake

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sarah J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly. Lekker gebly. Baie stil area. Gasvrou was baie behulpsaam en kommunikasie was goed. Sal vir seker aanbeveel en ook weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The self-catering unit is nice and private and has everything you need. Very pleasant and comfortable stay. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia N
1 nag
5.0
Okt 2025

Het nie WiFi gebruik nie. Oorslaap was gerieflik, dankie. Wat wonderlik was, die stort; as jy die warm kraan oop draai, is die warm water daar. Gewoonlik is dit 'n gesukkel by oorslaap plekke. Maar hier was die stort 100 persent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl L
1 nag
5.0
Aug 2025

Eenvoudig, gerieflik en pragtig. Perfek vir oornag. Pragtige plekkie, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hello Liezl Dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons sien uit dat julle weer by ons kom tuisgaan. Vriendelike groete

Marita J
1 nag
5.0
Jul 2025

5 ster verblyf. Het veilig as vrou alleen gevoel. Dit was 'n ideale oornagverblyf. Pragtig en netjies en was gasvry en ek was verras want soveel aandag is oorweeg. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. It was fantastic! I will be booking again for the 3rd time when coming to Bloemfontein in a few months' time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fabulous, enjoyed the stay and the welcome from the owner. Was fantastic. Have booked again next week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend, perfek, uitmuntend, eersteklas! Uitstekende gastehuis. Perfek vir oornag blyplek. Volpunte vir alles wat nodig is. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het laat aangekom en alles was reg en bereid om te help sou ons iets kortkom. Slaapplek was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Het nie gebruik gemaak van die WiFi nie, het dit nie nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hello Annette Dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Donovan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, privaat,. Dit was definitief n lekker slaapplek. Baie beter as sommige guesthouses waar ek al was. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kolonel Blake Street, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4a175de19796160f92bc2971ecbe903e177f422193498c997ebe7d3e884b0bd99da78e60b0610a941afb7a292f48b6e5872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang