Restios@43
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Restios@43 is in Heroldsbaai, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dit bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom bied 2 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met Netflix en YouTube, sowel as gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Die eerste kamer bied see-uitsigte, en op helder dae en nagte kan gaste Mosselbaai sowel as Voëlklip vanuit die kamer sien. Die tweede kamer maak oop op 'n grasperk met buitesitplek, en aangesien daar geen troeteldiere op die eiendom is nie, kan gaste die deure gemaklik oop los sonder steuring.
Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang