+26
Selfsorg in Clarens

The Country House @ Ridge Road Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Bernadine W
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Fantastiese verblyf by The Stone Ridge House oor Paasnaweek. Netjies, pragtig, goed toegerus, warm atmosfeer en ongelooflike uitsig. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Pragtig, goed ingerig vir 12 persone, heerlike kombuistafel vir lang kuiers. Ruim, netjies en ingerig met alles wat jy moontlik mag nodig! Mooiste uitsig. Omdat ek die persoon is wat die naweek gereël het, het ons die badkamer moes deel met ander mense. Die 2 deelkamers is effe afgeskeep in terme van geen stoele, 'n staander vir jou tas sal ook nuttig wees. Die ander 4 kamers is pragtig ingerig met stoele en baie van hulle het buitedeure en/of aparte stoepies met stoele vir lees en koffie drink, waar die 2 binnekamers slegs 'n bed en klerekaste het. Dalk is ek net jaloers oor hulle mooi kamers . Let asb. daarop dat die een kamer naaste aan die deelbadkamer se slot buite werking is, ons het onsself twee keer binne die kamer toegesluit omdat die slot nie van binne kan oopmaak nie. Daar is geen WiFi nie, maar vir 'n naweek is dit reg dat mens bietjie van die netwerk kon vry wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Vyf ster. Such attention to detail, beautiful accommodation and brilliant service. A big thank you to Eunice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Gesellige kuiers, pragtige natuurskoon en heerlik baie om te doen - as jy wil. Ons is 'n groot gesin met volwasse kinders en een kleinkind wat die naweek vanuit Vrystaat en Gauteng mekaar in Clarens ontmoet het. Country House @ Ridge Road Estate is die ideale plek vir 'n groot groep om heerlik saam te kuier. Die ligging is perfek - net om daar te wees is 'n vakansie! Die lieflike uitsig, karaktervolle huis, verskeie sithoekies, lang kuiertafel, mooi swembad en stappaadjies het gesorg vir 'n naweek wat almal geniet het. Clarens is boonop net om die draai, vir die wat die dorp ook wou ervaar. Daar is nie WiFi nie - 'n pluspunt - almal het heerlik met mekaar gekuier en dinge saam gedoen. Ek sal Country House @ Ridge Road Estate beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Len E
Kort verblyf
3.8
Mrt 2026

Groot kombuis vir lekker kuier. Baie mooi uitsig oor die vallei.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Wonderlik en pragtig. Ongelooflike netjiese en goed toegeruste huis. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Exceptional! Planning a return with friends. Magnificent location and setting. Stunning house that accommodated us all perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Pragtige, goed toegeruste woning, asemrowende natuurskoon. Was absoluut heerlik en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virginie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Beautiful, relaxing. Beautiful house, relaxing, great views. Perfect for a large group. Loved all the outside/inside sitting spaces and the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Stunning stay with breathtaking views. We had an absolutely amazing stay! Stunning views, absolutely breathtaking. The rooms were spacious, facilities great! It's everything and more than I imagined.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Max Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 8 400
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRUVvyxklVatoTkiOfTx9AaulohV2aILWEyxLPgciPm2nBPuO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag (plek vir 12) 44 5 1 5 Off the R711 Ridge Road Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.585563947224 28.401857631947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang