12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Country House @ Ridge Road Estate is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in Clarens aan die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooiberge op die Ridge Road Estate geleë is. Die ligging is gerieflik langs die R711 en is die ideale basis vir gaste om die natuurskoon en besienswaardighede in Clarens te geniet.
Dié Country House strek oor 'n paar verdiepings en is 'n bekroonde, pragtige plaashuis met 'n Franse-styl wat oor 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea beskik. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 4 van die slaapkamers se beddens kan op versoek in enkelbeddens omskep word. Daar is 4 slaapkamers met en suite-badkamers en elkeen het 'n stort of 'n bad en 'n toilet. Gaste in twee van die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan in privaat swembaddens afkoel en van die beskikbare braaigeriewe gebruikmaak. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en teen ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Max Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Country House @ Ridge Road Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 12 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang