12 gaste
6 slaapkamers
6 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Country House @ Ridge Road Estate is 'n bekoorlike, goed gemeubileerde selfsorghuis in Clarens, geleë aan die voet van die majestueuse Maluti- en Rooibergberge binne die Ridge Road Estate. Die ligging is gerieflik net langs die R711, wat dit 'n ideale basis maak vir gaste om die natuurskoon en besienswaardighede in die Clarens-omgewing te geniet.
Die Country House strek oor verskeie verdiepings en is 'n bekroonde, pragtige plaashuis in Franse styl wat bestaan uit 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en in 4 van die slaapkamers kan die beddens op versoek in enkelbeddens omskep word. Daar is 4 slaapkamers met en suite-badkamers en elkeen het 'n stort, 'n bad en toilet. Gaste in 2 van hierdie slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Gaste kan afkoel in die privaat swembad, houtvuur-warmbad en gebruik maak van die beskikbare braaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en teen 'n bykomende koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Max Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 80
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Country House @ Ridge Road Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang