3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Karee Avenue, Stilbaai, South Africa, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
River Daze is 'n moderne en ruim woonstel in 'n stil buurt in die kusdorp Stilbaai. Die eiendom is 'n rookvrye eiendom. Die woonstel met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en spog met uitsigte oor die see, Goukou-rivier en die tuin.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, ingeboude kaste met 'n wasbak en bied uitsigte oor die see en goed versorgde tuine. Die slaapkamer maak oop na die voortuin. 'n Stapelbed word in die oopplan-sitkamer voorsien. Die badkamer is apart en het 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, peuselhappie-masjien en 'n ketel. Eetgerei en breekware word voorsien. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot DStv Now en Netflix. Die leefarea maak oop na 'n ander deel van die tuine waar ingeboude braaigeriewe beskikbaar is. Die eiendom word aangedryf deur sonenergie en word nie deur beurtkrag of kragonderbrekings beïnvloed nie.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit in Stilbaai Gholfklub, staproetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ros Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Karee Avenue, Stilbaai, South Africa, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink River Daze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Karee Avenue, Stilbaai, South Africa, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang