Riverbend Cottage 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Philip P - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Jennifer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Wilna V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Hendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Veilig en pragtige verblyf.
Ken C - Jun 2023
Algehele gradering
Very comfortable and secure with easy access to lagoon waterfront.
Danie D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Madeleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Natalie V - Mei 2023
Algehele gradering
Handdoeke en bed besonders goed, baie duursaam.
Jani L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vinnige kuiertjie vir een aand, maar dit was lekker. Die plekkie is oulik ingerig en het alles wat ons nodig gehad het.
Anastasia H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was idilies, mooi, skoon en absoluut fantasties.
Pieter K - Mrt 2023
Algehele gradering
Eersteklas in alle opsigte, sterk aanbeveel, loopafstand van die strand en 'n goeie restaurant.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom