+21
Selfsorg in Port Owen

Riverhouse-Velddrif

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elmarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Riverhouse-Velddrif stel nooit teleur nie. ’n Absolute juweel op die Weskus. As ’n mens een keer ’n plek besoek, is dit dalk net goeie geluk. Maar as jy vir ’n tweede keer as ’n groep terugkeer, dan wéét jy jy het op iets besonders afgekom! Die linedancers het onlangs weer hul tasse gepak en die Riverhouse in Velddrif as ons tuisbasis gekies, en dit was – net soos die eerste keer – ’n onvergeetlike ervaring. Die ligging en atmosfeer: Die Riverhouse bied daardie onmiskenbare, rustige Weskus-atmosfeer wat ’n mens dadelik laat ontspan. Die uitsig oor die rivier is prentjie mooi, veral met sonsondergang wanneer die kleure oor die water speel. Ruimte vir almal: Vir ’n groep soos ons is spasie belangrik. Die akkommodasie is onberispelik skoon, gerieflik en toegerus met alles wat ’n mens nodig het vir ’n selfsorg-wegbreek. Die hoogtepunt: Tussen al die lekker kuier en die pragtige omgewing geniet, het ons natuurlik ook tyd gemaak vir ’n paar "line dancing"-treë! Die Riverhouse bied die perfekte agtergrond vir goeie samesyn en herinneringe maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfect setting for a getaway for a team building. It was a fantastic setting, the home plan was easily flowing, the hospitality was warm and the home was well catered and had all the essentials. The view was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Perfect for a relaxed stay to unwind. A wonderful location with amazing views of the Berg River and lots of bird life. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Great. Was a great stay and great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amy G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Comfortable, beautiful, relaxing. Regular visitors to Port Owen for the annual Port Owen river race. Riverhouse is the prime spot for this as it overlooks the launch area and has spectacular views of the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
Riverhouse-Velddrif
Thanks for your continued support. We truly appreciate it.

Leandi O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Definitely going again! Amazing, amazing, amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Riverhouse-Velddrif
Thank you for your review.

Marthie L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, gerieflike huis, uitstekende ligging. Heerlik gekuier, baie dankie. Ons gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Riverhouse-Velddrif
Ons is so bly om te hoor julle het julle kuier met familie/vriende geniet en ook die ligging en uitsig! Kom kuier gerus weer!

John W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Out of this world. It was fantastic, and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Riverhouse-Velddrif
Thank you for taking the time to place your review. We deeply appreciate it.

Corrie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Perfekte plek vir stilword. Dit was heerlik. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. En die stoep is perfek om net rustig te sit en te rus, en selfs die manne kon hul vissie vang nie ver van die huis af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
Riverhouse-Velddrif
Baie dankie vir julle besoek en kuier aan Riverhouse-Velddrif. Hoop julle kom gou weer kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10e937e554d7fc172d4bdcdaa552e2fd3c131ca9f85c318304b2280765520d5a8e686fb2aa70219b59af833334b4a7391b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 54 5 1 5 3 Eigelaar street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.778867870105 18.151162862778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang