Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverhouse-Velddrif

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Riverhouse-Velddrif
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jenifer P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenifer P
Saam met vriende

Comfortable, tranquil and very enjoyable.

Lovely house, all as described, and wonderful location. The house became the centre of the regatta, with many people stopping by to watch the racing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us. We are very happy you enjoyed your stay. We hope you visit us again in the future.

Riverhouse-Velddrif
Nadine V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Regte Weskushuis. Alles baie gerieflik. Lekker bed en beddegoed en die uitsig was fantasties. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met tieners

Rustig.

Ons het heerlik gekuier. Pragtige natuur rondom ons en die kinders het visvang in die rivier geniet. Ons het lekker gebraai en rustig na die voëls gekyk toe dit skemer raak en almal kom in gevlieg huistoe. Dit was besonders. Die sunset was beautiful. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie Christine, dat jy die tyd geneem het om resensie te plaas. Ons is so bly julle het dit geniet om by Riverhouse tuis te gaan. Hoop om weer van jou te hoor in die toekoms.

Riverhouse-Velddrif
Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met tieners

Dit was heerlik, ligging ideaal.

Vir die seun was dit ideaal, want hy kon visvang van die jetty reg voor die huis. Vir ma en sussies was die rustigheid en gerief daar om lekker te ontspan en elke middag die voëls te kon dophou. Ons het binnebraai 2 keer gebruik en dit was baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Riverhouse-Velddrif
Charlene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Gesin met tieners

Perfekte ligging. Mooiste sonsondergang.

Sou verkies as die voorkant op 'n manier ook kon toe wees. Ons het gebraai en die volgende toe staan daai visverkopers in die deur. 'n Manier om hulle dalk uit te hou. Dit het 3 keer oor die naweek gebeur dat hulle kom pla. Verder is die huis en uitsigte regtig pragtig en sal ons beslis weer die huis huur. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Beste Charlene
Dit het nog nooit voorheen gebeur dat gaste gepla word deur ons plaaslike vissermanne nie, om nie eens te praat van die feit dat die erg ongemooid betree word om te smous. Ek sal dit beslis opneem met die Weskus Net-Vissermanne Vereeniging en Weskus Toerisme Raad. Baie dankie vir jou terugvoer.

Riverhouse-Velddrif
Georgina N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina N

Perfect getaway place for relaxation.

Most beautiful location. Has everything that you need. Friendly people. Value for your money. Will definitely visit again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mineen D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mineen D
Saam met vriende

Ruim, gerieflike huis sonder fieterjasies wat kan breek.

Die ligging op die rivier is lieflik. Dit was ysig koud en reënerig tydens ons besoek en die lekker groot vuurherd in die leefarea het 'n knus en gemoedelike atmosfeer geskep waar ons heerlik nes geskop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Ons is baie bly julle het so tuis gevoel by ons. Kom kuier gerus weer.

Riverhouse-Velddrif
Flip L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip L
Saam met vriende

Lekker ontspanne.

Die huis is baie prakties, afwerking is robuust tog luuks. Ligging is fantasties met mooi uitsig oor die rivier en Laaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en kom weer kuier.

Riverhouse-Velddrif
Ian F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F
Saam met vriende

Location, location, location! A comfortable establishment, a beach house true to the saying, where a weekend will not do justice to your stay there. Too much to enjoy.

Stunning views of the river and its birdlife, amazing sunsets. Just a great accommodation to unwind and relax and enjoy good company. Fishing was disappointing though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy Lee E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy Lee E
Saam met vriende

Beautiful location and views.

Thank you for a lovely stay we really enjoyed every moment from the location to the house to cycling and boat riding on the lake. The house had everything and was super tidy and clean. Will definitely be going again. Regards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Thank you very much for taking the time to share your review for guests to see.
We deeply appreciate your effort.
Hope to hear from you again in future.
Regards,
Helena

Riverhouse-Velddrif
Yvonne R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Saam met vriende

Pragtige setting en uitsig.

Huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het, pragtige uitsig, en baie mooi dekor. Baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S
Gesin met tieners

Heerlik, sielsgenot.

Het so lekker gebly. Heerlike groot stoep. Binne braai in die koue uitsig was asemrowend. Die voëls wat by die duisende soggens en saans verby vlieg. Het mooi herinneringe gemaak, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Dit is so lekker om te hoor. Baie dankie.

Riverhouse-Velddrif
Babara D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Babara D
Saam met vriende

We had a fantastic time.

Although I cannot complain about our stay, there are however a few things that my family were not happy about. The sliding door in the main bed room was locked and the people who slept in that room was very unhappy about it. There is only one TV upstairs with a very steep staircase and could not be used by some of the family members who struggle to walk. It is also dangerous for small children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Thank you for your review. As I explained to the guest why the glass-door is kept lock, I again will just mention that guests negligence forced us to keep the door locked as the property is open to the street and guests abandon room and property grabbed through door. It is purely to protect guests from an unpleasant experience. High fences will ruin our view and rather prefer a locked glass door.

Riverhouse-Velddrif
Olivia L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L
Saam met vriende

Ongelooflik, stresvry en goed vir die siel.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Alles was gerieflik en gemaklik en dit is besonders mooi. Die huis bied als wat jy benodig. Die uitsig is asemrowend. Dankie aan Helena vir die vergunning om later uit te boek. Dit is so gerieflik en was waardeer. Sal beslis wil terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

So bly om te hoor, Olivia. Hoop om julle kom kuier weer aan die Weskus!

Riverhouse-Velddrif
Pieter P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en uitsig.

Fantastiese naweek met beste moontlike uitsig op die rivier. Hierdie pragtige huis bied alles wat mens benodig. Sal beslis weer hier gaan bly as ons die Weskus besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

So bly julle het jul kuiertjie geniet!! Ons sien uit daarna om weer van jou te hoor.

Riverhouse-Velddrif
Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker waarde vir geld.

Baie lekker gebly, het my tegemoetgekom toe ek vroegoggend wil inklok, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Hoop om weer van julle te hoor. Dankie vir jul ondersteuning!

Riverhouse-Velddrif
Sonette D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fantastiese ervaring!

Wow, baie, baie dankie. Wat 'n onvergeetlike naweek, julle huis is tops en mens hoef werklikwaar niks saam te bring nie. Julle kan regtig vir julle self 'n pluimpie gee. Dis soos jou eie huisie by die see. Ons het heerlik gerus, terwyl kids visgevang het. Ons het julle dopgehou vanaf die huis se stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

So lekker om te hoor! Kom gerus weer!

Riverhouse-Velddrif
Naomi V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig teen bekostigbare prys.

Dit is n gerieflike huis met die mooiste uitsig oor rivier en sonsondergange. Daar is veilige parkering op die terrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Dankie Naomi, baie bly julle het jul kuiertjie geniet. Kom gerus weer.

Riverhouse-Velddrif
Anroli V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anroli V
Gesin met tieners

Onverbeterlik.

Ons het elke oomblik geniet. Mooiste view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kompliment! Kom kuier weer!

Riverhouse-Velddrif
Rika V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Riverhouse is 'n heerlike gesinshuis en ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Rika, Ek waardeer jou moeite.

Riverhouse-Velddrif
Marlene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met vriende

'n Stukkie hemel.

Hierdie huis het die perfekte ligging deurdat dit langs die Bergrivier geleë is. Ons kon op die stoep sit en kuier terwyl die kinders vissies op die jetty vang. Riverhouse-Velddrif het alles wat jy nodig het om net te gaan rus en tyd saam met vriende en familie deur te bring. Al wat jy hoef te bring is lekker kos, 'n goeie bottel wyn en goeie geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie Marlene, vir jou mooi resensie. Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer.

Riverhouse-Velddrif
Judy Z - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy Z
Saam met vriende

So lekker ontspan en gekuier in hierdie karaktervolle huis.

Het die binnebraai en gasstoof baie waardeer en gemaklik geslaap. Sal vir seker weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie bly jy het ons huis geniet - kom gerus weer kuuer!

Riverhouse-Velddrif
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met vriende

Baie lekker.

Riverhouse was voorwaar 'n verrassing. Ons het heerlike gekuier, die uitsig was perfek en ons het sommer net tuis gevoel in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd afstaan om mooi kommentaar te lewer. Dit word opreg waardeer. So bly julle het die kuiertjie geniet, kom besoek ons gerus wees.

Riverhouse-Velddrif
An F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
An F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename verblyf met alles wat nodig is, mooi ligging, veilige parkering. Die vakansie atmosfeer van die interieur is goed uitgebeeld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite doen om sulke mooi kommentaar te lewer. Dit word opreg waardeer. Kom kuier gou weer.

Riverhouse-Velddrif
Benjamin B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B
Gesin met klein kinders

Absoluut Fantasties.

Daar is nie woorde om te beskryf hoe gemaklik en lekker hierdie huis is nie, daar is alles wat 'n mens nodig het en meer. My kleintjie het baljaar op die sand, in die water, of sommer net Cartoons gekyk. Ons voel so uitgerus en wens ons kon elke naweek terug keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek waardeer opreg jou moeite om dit op die blad te plaas. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer in toekoms.
Mooi bly.
Helena

Riverhouse-Velddrif
Lynnette S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S
Gesin met klein kinders

Weskus rustigheid op sy beste!

Riverhouse het alles wat jy nodig het. Dit is prakties uitgelê (met 'n binnebraai!) en die rustigheid self. Die kormorante wat elke oggend uit en elke aand invlieg is iets om te aanskou - vir letterlik ure. Kinders ry heerlik fiets in die omgewing. Spar is naby geleë. Op die stoep kan jy stil sit en kyk hoe die klein dorpie om jou sy gang gaan - skuite kom in, laai hul vangs af. Die mooiste sonsondergange - reg voor jou. Hier kan nie nie verkeerd gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Beste Lynette,

Dankie vir jou mooi terugvoering en dat jy die moeite gedoen het om dit te doen! Ek waardeer dit baie. Hoop om weer van julle te hoor in die toekoms.

Vriendelike groete,
Helena

Riverhouse-Velddrif
Amanda S C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lieflik!

Riverhouse-Velddrif is 'n absoluut fantastiese huis weg van die huis. Dis gerieflik, baie goed ingerig. Die uitsig is ongelooflik. Wens ons kon langer bly, sommer vir altyd. Ons sal definiteif weer en weer gaan. Baie dankie, Helena, vir die geleentheid om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Dankie, Amanda, vir jou mooi resensie! Ek is bly julle het dit geniet!
Ons sien uit na volgende kuiertjie! Mooi bly!

Riverhouse-Velddrif
Yvonne D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met vriende

Fantastiese huis, skoon en ruim.

Riverhouse laat mens "tuis" voel. Die mooiste uitsig oor die Bergrivier en dit voel of mens heeldag net wil sit en kyk. Sentraal geleë. Perfek vir 'n Weskus-toer. Die patio en buite-braai het gesorg vir heerlike kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Dankie, Yvonne, vir jou mooi terugvoering! Baie baie bly julle het jul kuiertjie geniet!
Hoop om weer van jou te hoor in die toekoms!

Riverhouse-Velddrif
Frans B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons kuiertjie daar was heerlik! Tannie Estelle wat vir ons die sleutels gegee het is 'n pragtige en dierbare mens! Sal definitief Riverhouse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis, pragtige dekor. Sielsverrykend!

Ons het saam met ons vriende vir 'n langnaweek in Augustus hier gebly, absoluut heerlik, pragtige plek, goed toegerus en pragtige dekor - presies soos op website. Ons sal baie definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Baie bly julle het die naweek geniet!! Baie dankie vir mooi review!

Riverhouse-Velddrif
Adele A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A
Gesin met klein kinders

Warm, homely and equipped with everything.

Excellent views and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L
Saam met vriende

Dit was 'n aangename en rustige verblyf met al die nodigste beskikbaar.

Die huis bied alles vir 'n rustige vakansie. Baie praktiese ontwerp wat verblyf eenvoudig dog steeds luuks bied. Ligging en veiligheid is baie goed. Baie dankie aan Helena wat op versoeke vinnig reageer het en vir die voorreg om die huis te kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

Dankie, kom kuier weer!

Riverhouse-Velddrif
Deidre B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic get-away - 5 stars in every single way.

We had a fantastic stay. Most beautiful décor, true West Coast style. Beautiful house with everything one needs. Great views of the river and boats passing buy. Loved the "wipstertjie" bird visitor. Will definitely book again and again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverhouse-Velddrif se terugvoer

We are happy that you enjoyed our gem on the West Coast! The "Kwikkie" is our self-appointed host to ensure you enjoy your stay!

Riverhouse-Velddrif
Anri N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri N

Die huis was fantasties, goed ingerig, heerlike vakansiegevoel, genoeg van alles.

Ons het HEERLIK gekuier by Riverhouse en ek sal die huis vir enige iemand aanbeveel. Helena was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taime O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Taime O
Saam met vriende

An amazing and relazing getaway!

The Riverhouse was absolutely perfect for us! Right on the bank of the Berg River - we bought fish straight off the fishing boat on Saturday morning ... We sat outside on the grass and had wine most of the weekend. It was extremely relaxing and we felt very safe. One of the couples who went with us enjoyed the weekend so much that they are going to go back with both their parents and children soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet en hoop om gou weer te gaan

Ons het ons naweek so geniet, ons wou nie huis toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet D - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet D
Saam met vriende

Welcoming,well equiped and most comfotable. Ideal situation. We enjoyed our stay immensely

Riverhouse-Velddrif is well situated with a lovely view across the river. We appreciated the folding doors which gave wide access to the sheltered stoep. Enjoyed the braai facilities and the DSTV upstairs. Lots of hot water. Interesting pictures and artwork. Veld flowers were wonderful

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelda J - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelda J
Gesin met klein kinders

A beautiful house in a stunning location

A very beautiful house. Our stay was excellent with stunning views over the Berg River. Thank you for a lovely stay! One recommendation would be to make loft area (rails on deck and staircase) more child friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eigelaar Straat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10e937e554d7fc172d4bdcdaa552e2fd3c131ca9f85c318304b2280765520d5a8e686fb2aa70219b59af833334b4a7391b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 3 Eigelaar street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.778867870105 18.151162862778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem