8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Riverhouse-Velddrif is in Port Owen waar gaste die beste uitsigte, rustigheid en 'n ontspanne vakansie-atmosfeer kan geniet.
Verblyf is beskikbaar vir 8 gaste in 3 slaapkamers en 'n solder-area. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solder-area het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers met storte. Verder is daar 'n TV, DStv, 'n kaggel, 'n binne- en buitebraai en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser en oond toegerus is. Die eenheid het ook 'n stoep en 'n beskutte buite-braai.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek agter 'n toegangbeheerde hek in. Die huis het 'n alarmstelsel.
Doendinge in die area sluit voëlkyk, swem, fietsry en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Riverhouse-Velddrif het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang