Beskrywing
Thames is 'n ongekunstelde houthuis wat ten volle toegerus is vir 4 gaste, ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Daar is 1 dubbelbed, 'n dubbelstapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, 'n Snappy Chef-tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en ander kombuistoebehore. Die beskutte veranda buite het braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die verblyf met 'n grondpad bereik word. Die grondpad word wel goed in stand gehou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Orange is 'n ongekunstelde houthuis wat ten volle toegerus is vir 4 gaste. Onder is daar 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstofie en oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en die nodige kookgerei. Die trappe lei na die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n toilet en 'n wasbak. Die privaat veranda buite het braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die verblyf met 'n grondpad bereik word. Die grondpad word wel goed in stand gehou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riversong Farm (GK31), Road P1526, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang