Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversong Farm

Thames
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Thames is 'n ongekunstelde houthuis wat ten volle toegerus is vir 4 gaste (ideaal vir 'n gesin met klein kinders). Daar is 1 koningingrootte-bed, 'n dubbelstapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, 'n Snappy Chef-tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en ander kombuistoebehore. Die beskutte veranda buite het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die verblyf met 'n grondpad bereik word. Die grondpad word wel goed in stand gehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orange
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Orange is 'n ongekunstelde houthuis wat ten volle toegerus is vir 4 gaste. Onder is daar 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstofie en oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en die nodige kookgerei. Die trappe buite lei na die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n toilet en 'n wasbak. Die privaat veranda buite het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die verblyf met 'n grondpad bereik word. Die grondpad word wel goed in stand gehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R5 500
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kingfisher is 'n ruim plaashuis met slaapplek vir 8 gaste. Die huis is lekker ruim en het hoë plafonne, 'n ou houtvloer, en 'n pragtige uitsig oor die plaas en rivier. Die groot oopplan-kombuis, -eet en -sitarea is ingerig met moderne toebehore en 'n groot kaggel. Die lang, breë gang lei na 3 ruim slaapkamers. 1 Van die kamers is en suite. Daar is nog 'n volledige badkamer en 'n ekstra toilet. Die huis het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, diepvrieskas, en 'n strykarea. En die reuse veranda het 'n veranda met 'n ingeboude braaiplek en 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die verblyf met 'n grondpad bereik word. Die grondpad word wel goed in stand gehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversong Plaas GK31, Pad P1526, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmP6FsIxvSUzVUT0R59YP1Og8ZodqPqS0x7QtnaQrtEZZfjchC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Riversong Farm, (GK31) Road P1526 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.309011321458 21.328425697772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem