6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riviera Nr 7 is op die Hartenbosrivier se oewer in Hartenbos, Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en die see en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en daar is genoeg sitplek in die eetarea. Die woonstel het komplimentêre WiFi.
Die eenheid bied toegang tot 'n ruim balkon met gasbraaigeriewe wat tydens gaste se verblyf beskikbaar is. Die kompleks spog met 'n swembad, 'n a la carte-restaurant, kroeg, gimnasium en kano-verhurings.
Gaste kan op die perseel parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Arnold Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Riviera Nr 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang