+17

Riviera Nr 7

Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 715 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riviera Nr 7 is op die Hartenbosrivier se oewer in Hartenbos, Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en die see en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en daar is genoeg sitplek in die eetarea. Die woonstel het komplimentêre WiFi.

Die eenheid bied toegang tot 'n ruim balkon met gasbraaigeriewe wat tydens gaste se verblyf beskikbaar is. Die kompleks spog met 'n swembad, 'n a la carte-restaurant, kroeg, gimnasium en kano-verhurings.

Gaste kan op die perseel parkeer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lynette B
Gesin met tieners
5.0
My woorde is te min om te beskryf hoe great dit was. Dit was absoluut die grootste plek om te gaan rus, die gasvryheid van die restaurant was uit die ...
Sien meer
Nov 2025
Cheryl L
Gesin met tieners
5.0
Amazing. It was amazing and our host was amazing. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Kosie T
5.0
Fantasmagories lekker. Dit was 'n baie lekker fees! Alles wat jou hart kon begeer en nog meer. Jerry, die gasheer, het ons ingewag, ons gehelp afpak, ...
Sien meer
Sep 2025
Khathazwa S
Saam met vriende
5.0
Excellent place to stay. It was the best place ever, but no WiFi at all. They need to improve by having WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Sean D
Gesin met tieners
5.0
We really enjoyed it and loved the host Gerry. Lovely apartment, really nice and big. My teenager kids loved it and so did we. Very nic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riviera Nr 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 715
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 715
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 715
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc9c03cf3e66e1a3ea307e62b68d7eaeaa45e961ab6c386867ec9effb93257e30c2f8d2f35c12fb13ebd97aecdf1c4e72369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 714 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 133 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1190194 22.1174049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang