Rivierzicht River Resort
- Kapasiteit: 210 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rivierzicht River Resort skuil tussen boorde langs die Breederivier op 'n plaas in die hartjie van die Robertsonvallei. Ons bied verblyf in die natuur, net 13 km van Robertson af.
Die verblyf is idillies, ver van die rep en roer van die stad af. Ons het selfsorghuisies, boskamptente en kampeerplekke.
Al die huisies is teen die oewer van die Breederivier en bied uitsigte oor die rivier. Elke huisie het 'n buite-area teen die rivier. Die boskamp is ideaal vir buitelugliefhebbers wat nie hul eie tente het nie. Die kampeerplekke is gemiddeld 12 m by 25 m groot en is ideaal vir gesinne of groepe wat wil kamp.
Aktiwiteite sluit visvang, kanovaarte, voëlkyk, swem, stap en perdry.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Rivierzicht River Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 210 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap