+21
Selfsorg in Overberg

Rondeheuwel Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elizabeth K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Salig. Skoon, veilig en wel geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Amazing characterful farm house steeped in history with all the mod cons. Amazing characterful farm house. The absolute silence at night, the star-filled night sky, the bird life waking us up in the morning. Chicken soup for the soul! We were only four people, but this is an ideal place for a group of people or a few families - we will be back with friends. Suggestion to owners: an outdoor braai or firepit in that little amphitheatre near the kitchen would just round it off perfectly (noting that the indoor braai works perfectly).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridgette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

A serene and restful farm stay - and nature's playground for the kids! What a fabulous place! I travelled with just my two young kids, and we absolutely loved the farm stay. The kids spent hours exploring in the fields surrounding the house. Despite only being three of us, we never felt unsafe or that the house was too big. It's an ideal place for a group of friends with or without kids. The house is very well equipped and has everything you need for a proper rest. The bird life and serenity are amazing! Close enough to Arniston (10 km) and the shops in Bredasdorp (10 km), as well as De Mond (+-14 km). We cannot wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannalie
Rondeheuwel Guest Farm
Baie dankie

Errol T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beautiful and rustic. The house was well-resourced for our family group. Rooms were clean and big. Lots of utensils to use in the kitchen. The owner is extremely helpful. We'll return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome. Die stilte, mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Ideale plek vir 'n groep mense. Ons het heerlik gekuier in 'n baie groot ruim huis. Alles wat nodig is, is daar. Plaas is lieflik veilig en goed geleë waar mens net die voëls se gesang hoor in die nabye bome. Hoogs aanbeveelbaar! Baie vriendelike en behuplsame gasvrou. Dankie Hannalie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlike huis. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannalie
Rondeheuwel Guest Farm
Baie dankie Werner. Ek waardeer jou boodskap en julle is hartlik welkom om weer te kom kuier op die plaas. Groete Hannalie

Wilmien W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Wonderful. Great locaton, peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Ons het as gesin (7 volwassenes en 4 kinders jonger as 6 jaaar) vir naweek gegaan vir 'n stil rustige plaas ervaring. Dit was beslis wat ons gehoop het om te ervaar en verblyf was tops. Die groot plaashuis is baie goed ingerig en het alles gebied wat nodig is. Die lekker ruim, kombuis met groot kaggel/braai was groot bederf en het saans tot laat gesellig rondom knetterende vuur gekuier. Sal graag weer wil teruggaan vir nog 'n bederf naweek. Hannalie, ons gasvrou was puik en het vinnig op ons versoeke reageer. Sy het ook gereël dat ons genoeg droë hout het vir kaggel en braai. Die groen grasperke rondom huis is netjies gesny en die kinders kon vir ure buite rondhardloop en baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannalie
Rondeheuwel Guest Farm
Baie dankie vir julle boodskap en ek ontvang julle graag weer op die plaas.

Karen B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Tannie Hannalie is baie vriendelik en het 'n pragtige plaashuis. Oorgenoeg slaapplek vir ons groep van 12. Die kinders het lekker gespeel en die binnebraai was baie lekker gesellig. Ons gaan beslis weer hier kuier. Die plaashuis het regtig alles waaraan mens kan dink. Jy vat letterlik net jou klere saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannalie
Rondeheuwel Guest Farm
Baie dankie, waardeer jou mooi boodskap en onthou julle is hartlik welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 6 600
per nag (plek vir 22)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag (plek vir 22)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 600
per nag (plek vir 22)
Bespreek

Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykfi0ZCWG60HZaexBRbOWon9eIjsYnSbdXiHsjdscES7wa1eK4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 22 mense 19 5 1 5 Rondeheuwel Guest Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.594291650768 20.168671011889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang