LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rondeheuwel Guest Farm | LekkeSlaap
+24

Rondeheuwel Guest Farm

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Rondeheuwel Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis wat 11 km van Arniston af geleë is. Dit is perfek vir 'n groot gesin of 'n groep wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stad se gedruis af.

Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en/of 'n dubbelbed en daar is 'n stort, bad, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor geriewe soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om toebehore te stoor.

Daar is netjiese en gemaklike sitplek in die sitkamer en daar is nog 'n aparte leefkamer met 'n kaggel. Die huis het 'n TV-kamer, 'n binnebraai, en 'n groot agterplaas waar kinders kan speel.

Parkeerplek is beskikbaar voor die huis en Rondeheuwel Guest Farm is net 'n entjie se ry van die strand en winkels in die dorp af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Rondeheuwel Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondeheuwel Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlMTVlZWIxLWUyOWEtNGU3NC1iYmYxLTY5YjZlMjA1ODYyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 Rondeheuwel Guest Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.594523487874 20.168920457327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!