Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondeheuwel Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Rondeheuwel Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gavin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met vriende

Awesome.

Die stilte, mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L
Saam met vriende

Ideale plek vir 'n groep mense.

Ons het heerlik gekuier in 'n baie groot ruim huis. Alles wat nodig is, is daar. Plaas is lieflik veilig en goed geleë waar mens net die voëls se gesang hoor in die nabye bome. Hoogs aanbeveelbaar! Baie vriendelike en behuplsame gasvrou. Dankie Hannalie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Heerlike huis.

Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Werner. Ek waardeer jou boodskap en julle is hartlik welkom om weer te kom kuier op die plaas.
Groete
Hannalie

Rondeheuwel Guest Farm
Wilmien W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien W
Saam met vriende

Wonderful.

Great locaton, peaceful atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley E
Gesin met klein kinders

Ons het as gesin (7 volwassenes en 4 kinders jonger as 6 jaaar) vir naweek gegaan vir 'n stil rustige plaas ervaring.

Dit was beslis wat ons gehoop het om te ervaar en verblyf was tops. Die groot plaashuis is baie goed ingerig en het alles gebied wat nodig is. Die lekker ruim, kombuis met groot kaggel/braai was groot bederf en het saans tot laat gesellig rondom knetterende vuur gekuier. Sal graag weer wil teruggaan vir nog 'n bederf naweek. Hannalie, ons gasvrou was puik en het vinnig op ons versoeke reageer. Sy het ook gereël dat ons genoeg droë hout het vir kaggel en braai. Die groen grasperke rondom huis is netjies gesny en die kinders kon vir ure buite rondhardloop en baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle boodskap en ek ontvang julle graag weer op die plaas.

Rondeheuwel Guest Farm
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Tannie Hannalie is baie vriendelik en het 'n pragtige plaashuis. Oorgenoeg slaapplek vir ons groep van 12. Die kinders het lekker gespeel en die binnebraai was baie lekker gesellig. Ons gaan beslis weer hier kuier.

Die plaashuis het regtig alles waaraan mens kan dink. Jy vat letterlik net jou klere saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, waardeer jou mooi boodskap en onthou julle is hartlik welkom om weer te kom kuier.

Rondeheuwel Guest Farm
Urwinique P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urwinique P
Saam met vriende

Ongelooflik.

Die wegbreek was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieterjan E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieterjan E
Saam met vriende

Regtig 'n bitter lekker plek! Baie mooi, goed ingerig, baie goeie diens.

Hannelie het selfs vir ons 'n vars brood gebak asook die venue beskikbaar gestel vir gebruik. Dit is 'n ideale plek vir groepe om weg te breek. Dit is naby die see, en ook nie so ver uit Kaapstad nie. Sal dit defnitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Saam met vriende

Dit was 'n lekker wegbreuk.

Ons was twee gesinne met klein kindertjies. Die kinders het baie van die plaasatmosfeer en al die spasie gehou. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer 'n draai wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie...kom weer...

Rondeheuwel Guest Farm
Johan N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Die ideale plek om te kom ontspan.

Alles was puik. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.

Rondeheuwel Guest Farm
Freda C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda C
Gesin met klein kinders

Ons het ons hart op die plek verloor! Pragtig, vol vrede!

Sal beslis Rondeheuwel aanbeveel! Ligging is pragtig, plaashuis lieflik ingerig en Hannalie is 'n ongelooflike gasvrou om seker te maak daar word in alle behoeftes voorsien. Ons sal vir seker weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Die kuier was baie aangenaam. Die verblyf is onverbeterlik. Heerlik stil omgewing.

Baie aangename rusplek. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer julle boodskap.

Rondeheuwel Guest Farm
Johan N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Ons het die baie spasie en rustigheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Saam met vriende

Fantasties

Ons het so lekker daar gebly, was amper spyt ons was daar vir 'n troue! Sal definitief weer teruggaan, en hierdie keer vir langer sodat ons die huis ten volle kan benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronita F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita F
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Baie lekker plek, netjies en groot. Almal het dit geniet, selfs die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondeheuwel Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.

Rondeheuwel Guest Farm
Vanaf
R4 840
per nag, vir 20 mense
Vanaf
Vanaf R4 840
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R4 840
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykfi0ZCWG60HZaexBRbOWon9eIjsYnSbdXiHsjdscES7wa1eK4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 840 per nag, vir 20 mense 15 5 1 5 Rondeheuwel Guest Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.594291650768 20.168671011889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem