+52

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mark T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantastic. Absolutely fantastic. Accommodation, location, pool all clean and well maintained. Will definitely be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Paradise in Dinokeng! We had a fantastic time! The place was beautiful, clean, and well equipped. The onsite manager was friendly and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blaine C
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Relaxing getaway with awesome setting & cheetah spotting. Had an awesome two-night getaway with my dad to one of the chalets! The setting is stunning, surrounded by guava and nut trees, super peaceful and safe. The manager was really helpful and sorted out a small aircon issue in our room quickly. One of the highlights was spotting three cheetahs on our way out of the farm! The outdoor braai area is great for a chilled evening, and the pool was perfect for a hot day. Would absolutely recommend this place for a relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Heerlike rustige kuierplek & ek sal beslis weer daarheen gaan. Baie lekker gebly. Huis baie ruim & skoon & netjies. Daar is alles wat jy mag nodig kry. Wifi word adverteer maar daar is beperkte kanale wat julle nie meld nie. Pad aanwysings op die webtuiste is nie korrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Morne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

We enjoyed our short stay a lot. Fantastic stay, lovely large farmhouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fabulous. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies en presies soos die foto's. Die enigste klagte was die miere in die kombuis, as julle dalk net dit kan uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriza L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker, sal definitief aanbeveel. Ons het dit werklik geniet. Die fasiliteite was baie goed en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

‘n paradys van stilte, veiligheid en natuur. As ek 10 sterre vir hierdie verblyf kon gee, sou ek. Dit was 'n ongelooflike ervaring, die blyplek, die ligging, die vriendelikheid van Rudi, en die gasvrou het hierdie plek 'n paradys vir my gemaak. Ons beplan al reeds 'n volgende vakansie hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gerus, gebraai, gekuier en rondgery. Bosveldhuis is die perfekte vakansiehuis vir 'n groep mense. Dis 'n groot huis. Privaat in die natuur. Silwerskoon, netjies met alles wat jy nodig het. Beddens is groot en gemaklik vir 'n heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie George R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Bird song relaxing. We had a wonderful stay in this house, which was immaculately clean and organised with everything we needed at our fingertips. The peaceful surroundings and lovely birdsong created a serene atmosphere, making our stay incredibly relaxing and comfortable. We thoroughly enjoyed our time here and would highly recommend it to anyone looking for a tranquil retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang