- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rooikat Cottage bied gerieflike sonkrag-aangedrewe selfsorgverblyf in Clarens, net 400 m van verskeie winkels, galerye en restaurante af.
Gaste kan die Rooikat-hoofkothuis met slaapplek vir 2 of die Klein Rooikat-kothuis met slaapplek vir 2 bespreek. Die kothuise is langs mekaar geleë.
Klein Rooikat-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die hoofkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en 2 kinders op 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuisies het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Trudy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 363
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Rooikat Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang