LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooikat Cottage | LekkeSlaap
+36

Rooikat Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 257, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rooikat Cottages bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Clarens, net 400 m van verskeie winkels, galerye en restaurante af.

Gaste kan die Rooikat-hoofkothuis met slaapplek vir 4 of die Klein Rooikat-kothuis met slaapplek vir 2 bespreek. Die kothuise is langs mekaar geleë.

Elke kothuis het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n versameling DVD's, en gratis, beperkte WiFi.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode in die kothuise en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 235 resensies vir Rooikat Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Marketstraat 257, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rooikat Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 257, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5040fb74de7778f1f2721887b9882476818ba615a1e2f94e52c5f4047e4e3eb3ef1b59ce8223432ba72b0ac31b322b3a84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 235 5 1 5 257 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.514308538077 28.418074865826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!