LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooikat Cottage | LekkeSlaap
+36

Rooikat Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 206 resensies vir Rooikat Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sarita S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita S

Baie lekker en rustig.

Baie netjies en skoon. Ruim en skoonmaakdienste is ingesluit.

Annalene C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Natuurskoon is pragtig. Van die restaurante in die dorp is toe op 'n Maandag of Dinsdag.

Jacques V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Ons het heerlik gebly by die Rooikat Cottage. Eenheid was skoon en netjies. Die tuin is ook besonders mooi vir die wat van voëltjies hou. Ons sal weer daar bly in die toekoms.

Marc W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W
Gesin met tieners

Rustig, eenkant, waar jy heerlik kan kuier op die braai patio

What you see is what you get. baie mooi cottage met alles wat jy nodig het. Trudy het ons baie vriendelik ontvang en baie informasie oor die dorp met ons gedeel, regtyig waarde vir geld

Johann V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en tuin.

Is vriendelik ontvang en die blyplek en omgewing aan ons verduidelik. Die cottage spreek van netheid en smaakvolle versiering. Meer as wat 'n mens benodig. Ons wou nog 'n nag oorbly maar dit was bespreek - verbaas my nie.

Maritsa R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, en is presies wat geadverteer word.

Wat jy sien is wat jy kry geen inligting word weerhou van kliënte nie, sal enige tyd weer terug gaan.

Andre S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend. Pragtige uitsig.

Sal beslis weer soontoe gaan.

Senda E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagplekkie. Met absoluut alles wat mens nodig het.

Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Puik.

Jw P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jw P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Snoesig. Naby aan alles wat ons voor gekom het.

Kan amper nie glo wat ingesluit is by prys nie. Groot erf. Gratis WiFi. Heaters in die slaap- en badkamer. Groot bad. Alles wat jy nodig het en meer!

Rooikat Cottage's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. In die somer is die tuin darem baie groen en mooi.

Rooikat Cottage
Naomi B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Vriendelik ontvang. Het net gesukkel met straat no.

Frans P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die cottage is smaakvol ingerig met alles wat nodig was vir 'n wonderlike verblyf. Baie mooi tuin en 'n mooi uitsig op die berg. Trudy het ons hartlik ontvang en ook goeie aanbevelings gemaak op restaurante ens. Sal beslis weer gebruik maak van die eenheid.

Margie P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Everything was on point. Will definitely be back.

Annalize D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies, silwerskoon, kan dit 100% aanbeveel!

Bly plek baie goed geleë, wat jy sien in advertensie stem 100% ooreen. Baie dankie Trudy ons sal weer n draai maak!

Brenda L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek op aankoms.

Pragtige eenheid met mooi uitsig op die berge. Eienaars is baie professioneel.

Elsa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooikat was 'n lafenis vir ons siel!

Ons het heerlik gebly. Rooikat se omgewing is pragtig, rustig en stil. Die plekkie is skoon en goed toegerus! Die Oasis-water was 'n lekker verrassing! Ek sal dit met 'n oop gemoed aanbeveel!

Mariaan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf!

Ons het vreeslik lekker gebly - sjoe waar begin mens? Alles waaraan jy kan dink is daar vir die selfsorg. Ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer hier bly wanneer ons Clarens besoek. Alles is so mooi en van goeie kwaliteit - van die mooi tuine en berge uitsig tot die lekker beddens en lekker buitebraai. Kan die plek beslis vir ander mense aanbeveel.

Annelie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in 'n rustige en pragtige omgewing.

Die cottage is klein, maar daar is alles wat jy nodig het. Baie netjies. Die tuin is 'n lushof. Veilige parkering. Beslis waarde vir geld.

Pieter V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Lekker gebly, maar die eienaar was nie baie vriendelik.

Baie Lekker gebly, maar die eienaar was nie baie vriendelik.

Chris N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met tieners

Gerieflik, alles wat nodig is en bereidwilligheid van eienaar om ekstra diens te lewer.

Alles wat nodig is, is daar. Daar is selfs multiplugs om jou selfoon te laai in die kamer. Ons het ook 'n kan Oasis-water in die kombuis gekry. Al was daar nie loadshedding van Eskom nie, het ons steeds 'n lysie met die moontlike tye sonder krag ontvang. Die braai-area en berg was natuurlik 'n baie groot pluspunt. Dit is voorwaar 'n heerlike stil plekkie om te ontspan in Clarens.

Elbe W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie netjies.

Rooikat Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen, daar is tot aan die kleinste detail aandag gegee, soos heerlike skuimbad en lyfroom. Die bed slaap heerlik en die linne is kraakvars. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Liezel M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie oulike plekkie. Skoon en netjies.

Ons sal vir seker weer Rooikat besoek. Rustige atmosfeer, skoon en netjies.

Hercules D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf in 'n netjiese, silwerskoon kamer met baie ekstras en vriendelike diens.

Baie lekker geleë by die staproetes en loopafstand van die plein af. Alles is pynlik netjies met talle ekstras soos badskuim, sambreel, skoenborsels, noodmedisyne, ens. Die vriendelike diens is 'n bonus. Sal dit met graagte aanbeveel.

Lisa B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, pragtige ligging, netjies en skoon. Definitief waarde vir geld.

Baie lekker by Rooikat Cottage gebly. Plek is skoon en netjies en waarde vir geld. Vriendelike diens ook gekry. Uitsig en tuin is pragtig! Ons sien julle weer binnekort!

Michelle M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Enkelreisiger

Close to everything clean and well-equipped cottage.

Close to walking trails and to town. Park your car and walk everywhere. Cottage is safe and well equipped and nice and warm for the cool evenings.

Jeanette B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean, quiet, large room. Enjoyed staying there and will recommend 100%.

Very friendly hostess and we enjoyed our stay a lot. The service was good and cleaning of the unit was good and done quickly and thoroughly.

Samantha S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar met alle geriewe wat jy nodig het!

Netjiese, bekostigbare en snoesige verblyf ten spyte van ongure weer, met elke moontlike gerief.

Werner B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met tieners

Heerlik, verfrissend en aangenaam.

Die netheid het my opgeval, die gasvrou het moeite gedoen om seker te maak dat alles beskikbaar is wat mens moontlik nodig sal kry, bv pleisters, oorstokkies, hoofpynpille en nog vele.

Lizelle H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en verblyf!

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Perfek vir 'n naweek se wegbreek. Sal Rooikat vir seker aanbeveel.

Gerhard K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sal weer daar gaan bly.

Daar was net 'n probleem met die DStv. Dit was verbind met die plekkie langs ons of met die eienaars se DStv. Het nog iets gekyk en toe verander iemand anders die kanaal.

Rooikat Cottage's terugvoer

Hi Gerhard,

Ek is baie jammer dat julle so 'n probleem ondervind het.
Eintlik is elke eenheid totaal onafhandlik van mekaar met eie decoders en het al vir baie lank so gewerk so ek kan glad nie verstaan wat die probleem kon wees nie. Ek sal ondersoek instel en die probleem regstel.

Rooikat Cottage
Heidi S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Trudy baie behulpsaam.

Awesome, thanks. Kan beslis aanbeveel. Als in een, diens uitstekend.

Annemarie D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net oornag stop oppad na Natal.

Ek sal net sê, die kussings is ongemaklik en knopperig, maar die res was baie gerieflik.

Johan G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik akkommodasie wat super skoon en gerieflik is. Ek besoek Clarens gereeld en sal slegs by Rooikat oorslaap.

Daniella V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en snoesig.

Ek was baie beïndruk met Trudy en haar kennis oor Clarens. Ons kamer was bitter netjies gewees, die bed slaap fantasties lekker. Elektriese kombers en warm bed help vir die koue voete. Een van die mooiste dele van Rooikat Cottage is natuurlik die berg waarby hy geleë is, as ook die staproetes.

Marietjie W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, netjiese, goed geleë gastehuis. Hoogs aan te bevele.

Baie dankie Trudy vir jou gasvryheid. Jou plek is uiters netjies. Rustig, tog loopafstand van die dorp af. Ryk voëllewe.

Santie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trudy was very friendly and created a warm, welcome atmosphere

Perfect location, close to square. Very safe and amazing views of the mountain. Best place to stay, highly recommend.

Hector C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n lekker naweek weg.

Die plek was besonders skoon en Trudy was baie vriendelik en behulpsaam. Ek en my lewensmaat het dit vreeslik geniet. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Matt L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt L
Saam met vriende

Well appointed, comfortable accommodation in beautiful surroundings

Excellent service.

Natasha S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met vriende

Fantasties.

Rooikat was werklik fantasties, uitstekende ligging, naby alles. 'n Pragtige skoon cottage, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Clarin_ W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarin_ W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies.

Noelene B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was fantasties kon nie vra vir beter.

Elize J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis.

Ons het baie lekker gebly dame is baie gaaf en vriendelik en plekkie is asemrowend mooi en baie netjies ek sal weer daar tuis gaan en sal ook mense aanbeveel jy sal nie spyt wees nie.

Riana S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie, soos beskryf in die advertensie. Skoon en netjies

Oulike plekkie, net soos in die advertensie.

Kitty V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Ons het vreeslik lekker hier gebly. Dit is 'n pragtige woonstel en ons sal beslis weer kom.

Marietjie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n puik plek.

Puik plek, baie netjies en skoon.

Cheryl B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooikat Cottage is goed geleë, baie skoon en die ligging is pragtig.

Ons het ons verblyf by Rooikat Cottage geniet. Dit is 'n goed bestuurde onderneming wat in 'n mooi tuin geleë is. Die eienaar is trots op haar besigheid en hoewel die kamer klein was, was dit goed ontwerp en meer as voldoende vir ons stop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Rooikat Cottage is well situated, very clean and the setting is beautiful.

We enjoyed our stay at Rooikat Cottage. This is a well run establishment set in a beautifully manicured garden. The owner takes pride in her business and although the room was small, it was well designed and more than adequate for our stop over.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Surina M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonste, netjiesste plek waar ek nog ooit oorgebly het. Sal beslis weer daar gaan bly!

Ons het baie laat opgedaag, maar is nogsteeds geakkommodeer. Alles was uit die boeke. Baie skoon en netjies en uiters gerieflik! Goeie waarde vir die prys.

Kerisha C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerisha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

This is the second time my husband and I visited Rooikat and it never disappoints. Beautiful cottage. Had a fantastic stay. Really enjoyed it. Thanks Trudy for your excellent service.

Derick F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en uiters netjies. Asemrowende uitsig op berg en tuin.

Baie vriendelike ontvangs van gasvrou. Blyplek baie baie netjies, skoon en modern. Tuin baie mooi en netjies. Uitsig na berge ongelooflik mooi. Stapafstand van sakegebied.

Mornay M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay M
Gesin met tieners

Absoluut voortreflik.

\Rooikat Cottage is baie netjies en bied alles wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan. Dit is absoluut waarde vir geld.

Chris B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Netjies en gerieflik. Lieflike tuin. Aangename gasvrou. Rooikat sal 'n eerste keuse wees as ons weer in Clarens bly.

Sandra K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die koshuis is baie mooi en uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi. Die ligging is perfek. Net buite die dorp om die stilte en plattelandse atmosfeer te beleef, maar naby genoeg om orals heen te stap. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Tyrone V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone V
Saam met vriende

Welkom gevoel en dit was wonderlik!

Welkom gevoel. Die plek was skoon en knus. Beslis waarde vir geld. Het staproetes op jou drumpel. Ek sal hierdie wonderlike verblyf aan enigiemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Felt welcomed and it was amazing!

Felt welcomed. The place was clean and cosy. Definitely value for money. Got hiking trails on your doorstep. I will recommend this wonderful accommodation to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karien J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Enkelreisiger

Trudy se diens is vriendelik, haar verblyf is super netjies en prentjiemooi.

Sien sterre.

Franky B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franky B
Saam met vriende

Prachtig logement en Clarens is een gezellig stadje!

Zeker een aanrader! Hadden er onze camera laten liggen en ze hebben het ons opgezonden - vonden we een super service!

Annelie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te beveel!

Verblyf puik. Goed ingerig met alle benodigdhede en fasiliteite. Skoon en netjies.

Christelle D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Gesin met tieners

Baie gerieflike huis.

Dit is 'n pragtige huisie. Goed geleë. Sal dit beslis aanbeveel.

Elma B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Om die minste te sê, ek sal definitief weer daar gaan bly. Dit is loopafstand van die middedorp, maar so rustig en mooi soos op 'n plaas.

Leon L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Waarde vir geld met aandag aan detail.

Ockert B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld sonder twyfel.

Rooikat Cottage bied die besoeker alles wat nodig is. Die geriewe is van hoogstaande gehalte en uiters netjies. Sal beslis volgende keer langer wil bly.

Piet S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel, netjies en vriendelik.

Uiters netjies en baie goed geleë. Vriendelik en professioneel. Ons het Clarens vir 'n dag verken vanaf Ballito op pad Knysna toe. Sal altyd liewer hierdie roete neem eerder as om deur Transkei te reis. Sal graag weer die area gedurende die somer wil besoek.

Sandra D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gekuier

Ons het nog nooit in so 'n volledige toegeruste oornagplek gebly soos Rooikat nie. Dit het gevoel ons bly in 'n vyfsterplek. Ons het so tuis gevoel en sal nooit weer in enige ander plek oorslaap in Clarens as Rooikat Cottage nie. Trudie het ons so tuis laat voel en dit is baie veilig. Ek sal dit baie sterk aanbeveel vir al my vriende.

Rooikat Cottage's terugvoer

Baie dankie julle, dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.

Rooikat Cottage
Jeanne C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, warm, knus plek.

Alles wat jy nodig het is daar. Ons is met 'n warm, vriendelike ontvangs verwelkom. Beslis aan te beveel vir almal.

Leon B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Onverbeterlike toeriste-aantreklikheid.

Eugene J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plek om in Clarens tuis te gaan.

Dit was heerlik om in so 'n gerieflike en netjiese eenheid te bly. Die diens was puik en die wooneenheid loopafstand van die winkels en restaurante. Die uitsig vanaf die kamer was asemrowend. Alhoewel dit koud was, was die kamer en badkamer heerlik warm met die verwarmers. Ons hoop om weer by Rooikat te gaan kuier.

Madeleine J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J
Gesin met tieners

Wow! 'n Tuiste weg van die huis af.

Hierdie sjarmante kothuis het ons verwagtinge oortref. Hier is aan al die moontlikhede gedink om jou verblyf onvergeeflik te maak. Ons was in die hartjie van die winter hier en het die elektriese komberse, verwarmers in die eenheid en badkamer, sowel as die kaggel terdeë waardeer en geniet. Jou voertuig is dubbel veilig toegesluit. Die braaifasiliteit is snoesig en gesellig teenaan die huis gebou. Alles is super netjies en skoon en pragtig versier. Ons sal beslis gou weer hier gaan kuier. Kan dit gerus aanbeveel!

Rina L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vyfsterverblyf en uitsig.

Stil en rustig, 'n pragtige uitsig op die berg, heerlike son op die stoep en 'n elektriese kombers vir die koue nagte. Ons was aangenaam verras, 'n vyfstergastehuis!

Clarita F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarita F
Gesin met tieners

'n Uitstekende waarde vir geld, super netjies en skoon, ruim met 'n asemrowende uitsig oor die berg.

Was aangenaam verras oor hoe groot en ruim die eenheid was. Uitstekende waarde vir geld. Dit was superskoon en netjies met baie mooi dekor. Die kombuis het rêrig alles wat 'n mens nodig het. Ons gasvrou, Trudi, het 'n goeie werk gedoen om ons te laat tuis voel.

Anél D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, gerieflik, met als wat nodig is om warm te kry en tuis te voel.

Ons kan Rooikat enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel, selfs die mees kritiese mens sal tevrede voel!

Jan K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is op sy plek, netjies, skoon, ten volle toegerus en goed geleë.

Vandat ons daar aangekom het tot die volgende dag met ons vertrek, het alles net goed verloop. Clarens kan koud word gedurende die winter, maar Rooikat Cottage het al die warm geriewe om die verblyf daar aangenaam te maak. Die spasie is voldoende en die eenheid is baie mooi uiteengesit. Mooi meubels en alles is mooi, skoon en netjies. Al die nodige geriewe is beskikbaar en van alles wat ons in Clarens dorp gesien het is Rooikat Cottage ons beste herinnering. Die gasvrou was baie vriendelik.

Ceciel U - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceciel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend netjies en vriendelik.

Uitstekend, netjies, vriendelike diens. Word sterk aanbeveel.

Cheren G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheren G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Rustige wegbreek plekkie.

Sal Rooikat Cottage aanbeveel. Netjies, voldoen aan al die behoeftes.

Anna-marie L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek waar ons nog gebly het!

Om by Rooikat Cottage te bly was 'n wonderlike ervaring. Die eenheid is met groot sorg en goeie smaak ingerig en baie aandag is aan klein detail gegee. Alles werk en pas bymekaar. En die omgewing is natuurlik pragtig! Trudy is die perfekte gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Hier kan mens in styl tot rus kom en jou kuier geniet sonder dat jy bankrot aan die ander kant uitkom. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons Clarens toe gaan.

Rooikat Cottage's terugvoer

Dankie Anne-marié.
Ek is bly julle het lekker gebly.
Jou goeie woorde word baie waardeer.
Groete

Rooikat Cottage
Rika N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by 'n gerieflike geleë, skoon, netjiese en 'cosy' Rooikat Cottage was heerlik met vriendelike diens gelewer deur die eienares Trudy!

Ons het heerlik tuisgegaan in 'n gerieflike geleë, skoon, netjiese en 'cosy' Rooikat Cottage met 'n pragtige en netjiese tuin! Trudy, die eienares het ons baie welkom laat voel met haar vriendelike diens! Ons gaan beslis met ons volgende besoek in Clarens weer in Rooikat Cottage tuisgaan!

Wilma P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie sentraal en goeie waarde vir geld.

Frik E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Rooikat Cottage voorsien 100% in al mens se behoefste. Trudy het net mooi aan alles gedink. Kan nie beter, geriefliker, skoon en smaakvoller kry nie.

Surelda S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Surelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en naby aan winkels!

Was baie rustig en mooi skoon. Die ondervloerse verhitting was so lekker! Ons sal Rooikat aanbeveel vir enige iemand. Die tuin is pragtig! Ons het dit baie geniet.

Leandra M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike fasiliteite en pragtige omgewing en blyplek!

Ons het baie tuis gevoel by Rooikat. Baie goeie waarde vir geld, gemotiveer deur die goeie ligging, fasiliteite en netjiese geriewe.

Peet V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtig en rustig.

Regtige pragtige plek met mooi tuine. Ver genoeg van middedorp om rustigheid te verseker en naby genoeg om dorp toe te stap.

Rina S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik heerlik!

Al ons verwagtinge was oortref, netheid, vriendelikheid, behulpsaamheid. Plekkie is baie gerieflik ingerig. Sal definitief weer besoek.

Chantelle V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ongelooflike netjiese plek en vriendelike diens. Ons sal vir seker weer terugkom!

Christel L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende netheid met alles wat mens nodig het. Lieflike privaat tuin en braaiplek. Parkering agter toesluithek en onderdak.

DIe akkommodasie is besonder skoon en netjies, badkamer met bad en stort. Lekker stapafstand van die dorp af geleë langs die rivier in 'n baie goed versorgde boomryke tuin. Baie privaat en goed toegerus. Baie professionele ontvangs deur die eienaar.

Hannes D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Sal enige tyd weer by Rooikat tuisgaan. Wooneenheid was pragtig netjies en skoon. Alles was in werkende toestand. Uitsig - asemrowend. Gasvrou duisend!

Santie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtig en skoon!

Alles was 100%. Daar is regtig alles wat mens nodig het, eetgery ens. en alles is silwerskoon. Trudie is 'n baie aangename gasvrou en ons sal beslis weer daar gaan bly as ons Clarens toe gaan.

Awie E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie goed geleë, en naby alles. Baie skoon en netjies. Sal beslis die plek aanbeveel.

Jan K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike naweekuitstappie in skoon en aangename verblyf en omgewing.

Die plekkie was baie gerieflik en goed toegerus met alles wat nodig is. Dit is ook veilig en die omgewing en uitsig is asemrowend. Trudy het ons goed ontvang en baie behulpsaam. Ons sal sekerlik weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Rensia V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plekkie met die mooiste uitsig!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Sentraal geleë en stapafstand van ongelooflike restaurante en die pragtige, skoon dorpie af.

Francois D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gastehuis - fokus op detail en gerief.

Ons het heerlik gekuier en oorgebly by hierdie juweel van 'n selfsorgeenheid! Ons sal graag weer wil bespreek binnekort. Baie dankie, Trudie.

Helen D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Pragtige, baie netjies cottage in n rustige omgewing met n mooi uitsig oor die tuin en berge. Ons sal weer hier tuisgaan.

Charles P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Gesin met klein kinders

Baie ruim en netjiese plek vir goeie prys.

Die kamer was goed ingerig en nie beknop nie. Baie netjies en skoon.

Alta B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en uitstekend toegeruste verblyf.

Rooikat is smaalvol ingerig, privaat en veilig. Trudy is 'n uitstekende gasvrou. Ons sal altyd weer daar wil oorbly as ons in Clarens kom.

Estelle P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met vriende

Uitstekend!

Ek kan dit beslis aanbeveel. Die eenheid is netjies en skoon. Badkamer met stort en bad was gerieflik. Die tuin is mooi uitgelê en dit lyk sommer rustig.

Kerisha C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerisha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely pleasant stay.

We had such a great stay. The area was beautiful and so was the cottage. The cottage was equipped with everything we needed and the owner's attention to detail was beyond expectation. Most excellent service. We will definitely be visiting again. Keep up the great work Trudy!

Cornelius L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantastiese naweek se verblyf en vriendelikheid geniet.

Alles was in plek soos belowe toe ons om 11 uur die oggend daar aankom. Die woonstel is baie gerieflik, netjies en smaakvol. Daar teen die berg en Rooikat se mooi tuin en baie voëls was dit 'n rustigheid wat alle bekommernis laat verdwyn.

Janette C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette C
Saam met vriende

Baie goed ingerig om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Die tuin is ongelooflik mooi en dit is so rustig om net op die stoep te sit en te ontspan.

Pierre J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en gerieflik.

Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging, naby al die geriewe in Clarens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, clean and comfortable.

Good value for money and excellent location to all amenities in Clarens.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tessa D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, rustig en volgens standaard. Ook baie netjies!

Het die verblyf baie geniet. Dit was 'n rustige koue naweek maar die warm gasvrye atmosfeer in die plekkie was fantasties. Was vriendelik verwelkom.

Solett D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solett D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging, kalmerende atmosfeer.

Baie vriendelike diens, 'n definitiewe wegkom van die stadlewe en 'n plekkie wat ek definitief weer sal besoek.

Karl N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, friendly reception, no complaints.

Excellent accommodation, clean, serviced, warm bed. Quiet area, beautiful location, well maintained.

Marietjie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal vir seker weer daar gaan bly. Beveel plek definitief aan.

Kobus P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster.

Die beste toegeruste eenheid wat ek nog bespreek het, Trudie baie behulpsaam. Kan ten sterkste aanbeveel.

Tomas F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename verblyf gekenmerk deur privaatheid, 'n wonderlike uitsig en goeie diens.

Die verblyf was baie aangenaam. Die toerus van die eenheid toon verstommende detail beplanning. Bv selfs skoenborsels om skoene skoon te maak na die stap in Clarens se grondpaaie en basies medisyne vir 'n noodgeval is verskaf. Die diens was puik en vriendelik.

Leana S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rusige oase vir 'n moeë reisiger!

Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Sal net aanbeveel dat sportkanale op die DStv beskikbaar gestel word. Toe ek vir Trudy gevra het of sy vir my 'n verjaardag hamper kan reël en in die eenheid kan neersit vir Lukas was dit nie vir haar 'n probleem nie. Die hamper, sjampanje, glase en brandende kerse toe ons instap was 'n groot verrassing. Baie dankie!

Christo V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Goeie ontvangs in 'n netjiese eenheid. Goeie waarde vir geld.

Elsie M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense. Het ons die hele tyd gerus gestel. Sal beslis weer daar gaan bly! Waarde vir geld.

Marguerite P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite P
Gesin met klein kinders

'n Weltoegeruste, lieflike plekkie aan die voet van die berg - ons kom vir seker weer!

Rooikat Cottage is 'n lieflike plekkie aan die voet van die berg en loopafstand na die dorpie - weltoegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê vir 'n kort wegbreek. Die kaggel, ondervloerse verhitting en badkamer verwarmer het vir seker gehelp om ons ervaring snoesig te maak - (siende dat ons al voorheen in Clarens gevries het by 'n ander plekkie). Ek sal vir seker Rooikat Cottage aanbeveel vir vriende en familie.

Kobus B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid. Netjiese, ruim eenheid.

Ons het drie baie rustige aande se verblyf geniet in Rooikat Cottage. Die silwerskoon eenheid is baie goed toegerus en word daagliks deur 'n vriendelike assistent gediens. Die omgewing is doodstil en Rooikat Cottage is binne stapafstand van die hoofdorp waar al die toeristeplekke geleë is.

Elize  - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Dit is 'n baie netjies en 'n mooi plek. Ons het heerlik, warm geslaap.

Sandra E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Rustig en baie aangenaam.

Pragtige blyplek met alles wat jy dalk nodig mag hê vir selfsorg. Baie praktiese uitleg van 'n klein spasie, maar steeds baie gerieflik.

James H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Ek sal vir seker Rooikat Cottage weer besoek.

Baie mooi kamer wat vol toegerus is. Hierdie plek is perfek vir 'n paar aande se oorslaap in Clarens.

Ettienne O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd, sal definitief weer daar bespreek.

Baie netjies en loopafstand van die hartjie van die dorp. Wooneenhede baie skoon en netjies, sal beslis weer daar bespreek.

Callie En Gerda R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie En Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend netjies en skoon.

Positiewe ervaring, sal beslis weer daar gaan bly.

Adrie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, stunning, stunning!

Sien sterre.

Peter W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste verblyfplekke met vriendelikheid van almal wat ons kon beleef het.

Die mense van ons aankoms was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie inligting gekry vanaf hulle sonder om na 'n inligtingkantoor te gaan. Die woonarea is baie veilig en in 'n rustige plek waar jy regtig jouself kan vind. Die looproetes begin 'n paar meter vanaf die verblyf wat teen die spruit geleë is. Alles in die natuurskoon. Die dorp self waar jy jouself kan verloor is 'n baie kort loopafstand van die plek geleë waar jy die mooiste kuns kan besigtig, koop en ook mense ontmoet. Regtig 'n plek om te besoek. Ons gaan definitief weer terug.

Gerrida N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

See star rating.

Pieter O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en goed geleë.

Netjiese goed toegeruste eenhede en binne gemaklike stapafstand van die kern van Clarens, jy hoef nêrens heen te ry nie. Ons het egter die gasvrou slegs by aankoms gesien en nooit weer daarna nie, het 'n bietjie meer verwag t.o.v. oriëntering en raad t.o.v. doendinge.

Marna G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna G

Rustig, loopafstand van alles tog baie privaat.

Fantasties toegerus met alles wat jy aan kan dink - tot DVD player met DVD's. Baie goeie waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar gaan bly en het al klaar vriende aanbeveel wat in die nuwe jaar daar gaan bespreek.

Merrrick C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merrrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir vriende aanbeveel.

Netjies, gesellig en het alles wat jy benodig.

Luzaan D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Altyd 'n plesier om by Rooikat tuis te gaan. Beslis weer op ons lys vir volgende jaar.

Andre K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie netjies en skoon. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie!

Melinda W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek!

Ons kon nie plek kry by ons gewone vakansie-bestemming nie, so ek het ek my tot LekkeSlaap gewend en Rooikat Cottages het uitgestaan op galery foto's en so het ons toe ook bespreek. Ons het so lekker gebly. Toegerus met alles wat jy nodig het en lieflike groot skoon vertrekke het ons naweek awesome gemaak. Pragtige tuine en 'n asemrowende ligging en 'n baie praktiese braai-area het net absoluut die plekkie my nommer een akkommodasie in Clarens gemaak. Ons gewone plekkie kan nie eers kersvashou nie ... vir my en my man was die plekkie ideaal.

Marli M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooikat het pragtige tuine en is op die perfekte plek geleë met 'n baie mooi uitsig.

Rooikat het 'n lieflike tuin, met 'n pragtige uitsig oor die berg. Die gastehuis is naby geleë aan al die winkels waar toeriste graag hul tyd wil spandeer. Die eienaar was baie hulpvaardig waar daar om hulp gevra is. Baie dankie.

Theuns F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns F

Baie rustig en 'n totale plesier.

Ons was aangenaam verras met die netjiese plekkie.

Marida S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marida S
Gesin met klein kinders

Lovely cottage stay in Clarens.

We enjoyed our stay at Rooikat Cottage. We were pleasantly surprised by the amenities. Everything seemed newly decorated. The kitchen was one of the best equipped kitchens I've experienced in a cottage/chalets. The only drawback was a small curtain rail that broke off and that was left in the unit hanging over a chair in the living room for the duration of our stay. The cleaner said that they would fix it after our departure. Having said that, I have to add that we enjoyed our stay thoroughly and that we are grateful for the trouble that the owner went through to return an item that we forgot.

Marene M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, rustig, stil, asemrowende uitsig en ongelooflik goed toegerus!

Sal verseker elke keer by Rooikat Cottage gaan bly as ons weer Clarens besoek!

Charmaine B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Baie dankie Trudy vir 'n heerlike naweek!

Faure V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Faure V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en baie mooi ligging. Het lekker gerus.

Dis regtig iets wat ek sal aanbeveel as jy wil wegkom en saam jou vrou kwaliteittyd wil spandeer.

Betsie C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Rooikat Cottage was uit die boonste rakke en sal dit weer besoek en beslis aanbeveel!

Johan D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Verblyf was uitstekend. Wooneenheid was uiters netjies met alles wat 'n mens nodig het. Sal Rooikat enige tyd aanbeveel.

Peet S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis

Die ligging van Rooikat Cottage is stapafstand van die Clarens square af. Met al die restaurante in die dorp is dit makliker om hulle te ondersteun as om jou eie etes voor te berei.

Susan W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie netjies en skoon en die ligging is pragtig.

Izenka P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izenka P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies gewees. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons sal beslis weer daarheen gaan!

Ingrid D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het lanklaas in so 'n stylvolle en smaakvolle Cottage tuisgegaan. Alles is daar met groot insig en liefde ingerig. Ongelooflike netjies Cottage met als wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Trudy sal ons vir seker weer sien. Dankie LekkeSlaap vir jul puik diens!

Janine V - Jul 2016
Gemiddeld