LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooikat Cottage | LekkeSlaap
+36

Rooikat Cottage

Rooikat Klein
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Kinders onder 12 word nie toegelaat nie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n elektriese kombers, verwarmer en 'n haardroër word voorsien. Die kothuis het 'n groot badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit volledige DStv, 'n DVD-speler, 'n versameling DVD's, gratis WiFi, 'n ten volle toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie en 'n wasbak, sowel as braaigeriewe op die stoep en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooikat Hoofkothuis
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Rooikat hoofkothuis is volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n klein enkelbed vir kinders. Elektriese komberse, verwarmers en 'n haardroër word voorsien. Daar is nog 2 enkelslaapbanke in die leefarea wat ideaal is vir 2 kinders, tieners of jong volwassenes. Die kothuis het 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-sitarea, -eetarea en ten volle toegeruste -kombuis. Ander geriewe sluit 'n kaggel, volledige DStv, 'n DVD-speler en 'n versameling DVD's, gratis WiFi en 'n ingeboude braai op die stoep in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 257, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5040fb74de7778f1f2721887b9882476818ba615a1e2f94e52c5f4047e4e3eb3ef1b59ce8223432ba72b0ac31b322b3a84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 207 5 1 5 257 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.514308538077 28.418074865826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!