Rosedene 6
3 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 131 Pres Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein.
Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die slaaparea beskik oor 'n dubbel- en driekwartbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die sitarea het 'n dagbed en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur. Die eenheid het ook 'n privaat braai-area.
Trekpleisters in die omgewing sluit Mimosa Mall, Medi-Clinic, St. Andrews Skool, Grey College en Vrystaat Universiteit in.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 131 Pres Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rosedene 6 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
131 Pres Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang