LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosedene 6 | LekkeSlaap
+18

Rosedene 6

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Rosedene 6
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Alwyn C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alwyn C
Besigheidsreis

Nie waarde vir geld nie.

Geen internettoegang en geen terugvoering van eienaar op versoeke vir internetsleutel. Prys is baie duur vir een persoon en daar is vele beter opsies in Bloemfontein wat ook ontbyt insluit teen 'n baie meer bilike prys. Ek gaan gereeld na Bloemfontein vir besigheid en bring in die aande my administrasie by. Sal nie weer gebruik maak van hierdie opsie nie.

Rosedene 6's terugvoer

Hi Alwyn
Baie dankie vir jou resensie.
Ons strewe elke dag om 'n beter diens te lewer aan ons gaste. Jammer dat jy onder die indruk was dat ons WiFi op die perseel het. Ons adverteer op geen platforms dat ons die WiFi het nie. Voel dus onregverdig om my te kritiseer daaroor. Ons het kleiner eenhede wat goedkoper is vir een persoon. Eenheid 6 is familie eenheid wat jy bespreek het. Groete Rosedene

Rosedene 6
Izette N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette N
Gesin met tieners

Aangenaam verras met pragtige en veilige verblyf.

Ons het heerlik gebly by Rosedene. Ons gesinskamer was ruim en baie mooi en die private braaiplekkie is 'n pluspunt. Rosedene is net om die draai van die winkelsentrums en Medi-Clinic en die selfs sportstadions. Ek kan Rosedene beslis aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan in die toekoms.

Rosedene 6's terugvoer

Hi Izette,
Baie dankie vir die wondelike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rosedene (Tiaan Wessels)

Rosedene 6
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJAhphl0O3pGzhjevtldlBaKSmXg3R6SUGjEKLLXMF2w0paQyH0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 131 Pres Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -29.107985133342 26.20725602943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!