LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosedene 6 | LekkeSlaap
+18

Rosedene 6

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein.

Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaaparea beskik oor 'n dubbel- en driekwartbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die sitarea het 'n dagbed en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur. Die eenheid het ook 'n privaat braai-area.

Trekpleisters in die omgewing sluit Mimosa Mall, Medi-Clinic, St. Andrews Skool, Grey College en Vrystaat Universiteit in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosedene 6 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Rosedene 6
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rosedene 6 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJAhphl0O3pGzhjevtldlBaKSmXg3R6SUGjEKLLXMF2w0paQyH0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 131 Pres Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -29.107985133342 26.20725602943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!