Rosedene Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosedene Guest House bied selfsorgverblyf in Westdene in Bloemfontein.
Verblyf word in 3 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied.
Elke woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale in elke woonstel met WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike braai-area gebruik maak.
Daar is geriewe soos Mimosa Mall, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey Kollege en die Universiteit van die Vrystaat naby.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rosedene Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westdene Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat