+96

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Edwin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Quite comfortable. Lovely place and awesome hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you for your beautiful review and kind words. We enjoyed having you here and hope to see you again!

Marius H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was waarde vir geld. Vriendelike gasvrou. Plek was skoon en sal weer kom. Was waarde vir geld. Vriendelike gasvrou. Plek was skoon en sal weer kom. Ons was letterlik net in en uit. Pragtige plek met al die houtwerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovani C
1 nag
5.0
Jan 2026

It was good. Is was ok, just a little noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir jou goeie resensie. Kom kuier gerus weer.

Elizma B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Het oornag vir 'n wedloop die volgende oggend. Dankie, ons is hartlik welkom laat voel deur die gasheer. Was heel gerus oor die voertuig wat ook agter veiligheidshekke geparkeer was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Route 62 B&B
Dankie dat julle by ons oornag het en maak gerus weer 'n draai! Mooi loop!

Petra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Beslis nie die hoogtepunt van ons vakansie akkommodasie nie. Die blyplek kort beslis opknapping. Die takke het op die dak gekrap, met die wind was dit moeilik om te slaap. Die yskasrak is ook stukkend. Dit kan help as daar basiese eetgerei voorsien word, soos messe en vurke, asook borde.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sunelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Was 'n heerlike kuier. Dit was heerlik. Veilig en personeel is vriendelik. Plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir die puik resensie! Bly en dankbaar dat julle die besoek geniet het en tevrede was. Kom kuier gerus weer!

Zaskia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, die kamer was baie skoon en netjies. Lugverkoeling het heerlik gewerk en ons het baie lekker geslaap. Goeie ligging, naby aan winkels en kon die kontrei lekker verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis so lekker om so 'n positiewe mening te ontvang. Ons werk hard om te verbeter! Hoop ons sien julle weer.

Bryan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing. Friendly people. Cleanliness of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you for a beautiful review! We really appreciate your kind words. Hope to see you back again. Greetings

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rihano S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gemaklik, rustig en vol vrede. Ons as gesin het baie lekker gebly. Alles was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir julle pragtige en positiewe resensie. Dit word opreg waardeer en ons kyk uit om julle weer te sien. Alles wat mooi is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R660
10 % AF
R 660 R 594
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R660
10 % AF
R 660 R 594
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R660
10 % AF
R 660 R 594
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R594 per nag (plek vir 2) 159 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.805775 19.878267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang