Gastehuis in Robertson

Route 62 B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Sunelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Was 'n heerlike kuier. Dit was heerlik. Veilig en personeel is vriendelik. Plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaskia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, die kamer was baie skoon en netjies. Lugverkoeling het heerlik gewerk en ons het baie lekker geslaap. Goeie ligging, naby aan winkels en kon die kontrei lekker verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing. Friendly people. Cleanliness of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rihano S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gemaklik, rustig en vol vrede. Ons as gesin het baie lekker gebly. Alles was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich M
1 nag
5.0
Okt 2025

Route 62 B&B, 'n juweel in Robertson. Ek het heerlik gebly, dankie. Skoon kamer, veilige akkommodasie, heerlike ontbyt! Die WiFi kort aandag. Skop jou af na 'n paar minute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons kry selde gaste wat probleme het met die Wi-Fi. Ons sal dit beslis opvolg en baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Kom kuier gerus weer!

Manuel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We will use again. Happy with the room, parking and area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you sincerely for this positive review! We look forward to accommodating you again at Route 62 B&B!

Loelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het heerlik gebly. Dit het alles wat jy mag nodig kry. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit is so lekker om te weet dat daar nog mense is wat die lewe kan geniet en waardeer al is alles nie noodwendig presies wat hulle wou hê of verwag het nie! Kom kuier gerus weer.

Joseph T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Exquisite. Nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you for a beautiful review. We would love to see you back again.

Cassie E
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Van die ontvangs tot die vertrek was personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir 'n baie positiewe resensie. Ons bly dat jy die verblyf geniet het en hoop ons sien jou sommer gou-gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.805775 19.878267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang