Roux Holiday Home
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 730 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Roux Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Trafalgar, 'n klein dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met strande, warm seewater en oorgenoeg son.
Hierdie huis het 4 kamers en het plek vir tot 9 persone. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die volgende 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het ook koningingrootte-bed. Die laaste kamer het 'n enkel- asook 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n bad, stort en toilet in.
Die kombuis is goed toegerus om te voldoen aan selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en die stoep buite het 'n braaiplek en buite-eettafel. Gaste het ook toegang tot 'n ruim tuin.
Doendinge in die area sluit die Wild Coast Casino, veilige swemstrande, Beever Creek-plaas, riviervaarte, diepseeduik en visvang in. Daar is 'n krokodilpark en MacBanana met baie doendinge vir die jongspan.
Die eienaars woon in die woonstel agterop die perseel.
Rook is verbode in die huis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roux Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Trafalgar Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal