7 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.
Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste, het 2 badkamers en is op die eienaar se erf geleë. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Babakot is op versoek beskikbaar.
Elke kamer het 'n TV met Netflix.
Daar is verhit-en-eet geriewe wat 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, breekware en eetgerei insluit.
Die huis het sonpanele, 'n kragopwekker en geriewe om water te stoor en probeer dus enige ongerief vermy.
Veilige parkeerplek word voorsien, maar slegs normale grootte voertuie kan deur die ingangshek kom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rusbietjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang