Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Giorello C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Tops. Baie rustig en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilu N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Waarde vir geld, vriendelike gasheer. Puik in opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Suiderstrand is pragtig/eksklusief rustig. Baie om te ontdek. Heerlik vir stap! Alles wat jy nodig het. Netjies! Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Perfekte plek vir "afskakel"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lieflik, rustig. Baie mooi uitsig, lekker rustig en baie mooi staproetes. Het dit werklik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, kon lekker stap, geriewe was goed. Baie lekker gebly. Die eienaar het ons opgradeer na die ander eenheid wat plat op die grond is vs baie steil trappe. Ons het dit baie waardeer. Ek sou net graag WiFi met internet gehad het, so die eienaars sou kon oorweeg om dit beskikbaar te stel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon Jacobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Ongelooflik. Baie lekker omgewing, vriendelike gasvryheid. Sal weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jap B
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Good. Relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Steve
Rus 'n Bietjie
So glad you enjoyed your stay.

James V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie skoon en netjies, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en was skoon en netjies. Die eienaar was 'n skatkis van inligting en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nela K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nice. Beautiful little place with stunning views. The mattress on the bed was magnificent; it was the first time in months I woke up without backache. Bedding crisp, clean and high quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Blombos Avenue, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooGab4XcPKikVE7bmHZ28vLWAOVhg073kFN5bhEXw4zPO6m4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 20 Blombos Avenue Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81407599561 19.95998843481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang