+31
Selfsorg in Dan Pienaar

Rustic Forest Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marita P
1 nag
5.0
Mei 2026

Doodreg. Netjies en silwerskoon. Baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Wimpie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons sal vir seker weer by Rustic Forest oorbly. Rustic Forest Guesthouse tik beslis al die "heid" boksies. (netheid, veiligheid, vriendelikheid.) Baie stil en rustige omgewing. Die koningsgrootte bed was besonder gemaklik (5-ster) en ons het baie lekker geslaap. Die eenheid het ons verwagting oortref. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Bizo B
1 nag
5.0
Mrt 2026

The best. The best of the best. Clean, quiet, hosts are always friendly. I always book them when I am travelling to Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks Bizo, you are always welcome at our guesthouse.

Jan D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lekker gerus! Plek is pragtig. Dankie vir die ekstra's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mietze D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Skoon, goed onderhou, uitstekend ingerig, vriendelik. Wat 'n heerlike ervaring! Dit is 'n pragtige plek wat goed onderhou is en alles het wat 'n mens benodig. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Wat egter vir my die mees opvallende en belangrik is, is die feit dat dit ontsettend skoon is. Baie dankie! Daar is ook veilige parkering en as 'n enkelreisiger het ek baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie, Mietze. So gelukkig om die positiewe terugvoer te ontvang. Dit is waarna ons strewe om ons gaste 'n waarde vir geld ervaring te gee.

Quintin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon netjies. Baie lekker oorgeslaap. Baie lekker gebly vir een aand. Plek is perfek vir oorslaap. Kan dalk 'n bietjie knap (klein) raak as mens langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie, Quintin. Gelukkig het ons groot kamers ook vir die mense wat 'n paar dae wil bly. Baie dankie vir jou gereelde besprekings by ons. Sien jou spoedig weer.

Zelna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelik ontvang, geen probleme. Baie lekker, als netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Evan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Best equipped self-catering unit I've stayed in. Very nice experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks Evan. So nice to hear that, as we strive to give that experience every time to all our guests.

Johan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie aangenaam! Baie lekker gebly, skoon en netjies. 'n Pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vinnige oorslaap na lang dag. Baie lekker gebly. Dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc79126514ed62fa44100e79bca9a92f00407d63e565420b851c6c9f531f15768636701d1fc96bb5d511e33f46ebede12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang