+31
Selfsorg in Dan Pienaar

Rustic Forest Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mietze D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Skoon, goed onderhou, uitstekend ingerig, vriendelik. Wat 'n heerlike ervaring! Dit is 'n pragtige plek wat goed onderhou is en alles het wat 'n mens benodig. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Wat egter vir my die mees opvallende en belangrik is, is die feit dat dit ontsettend skoon is. Baie dankie! Daar is ook veilige parkering en as 'n enkelreisiger het ek baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon netjies. Baie lekker oorgeslaap. Baie lekker gebly vir een aand. Plek is perfek vir oorslaap. Kan dalk 'n bietjie knap (klein) raak as mens langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelik ontvang, geen probleme. Baie lekker, als netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Christi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vinnige oorslaap na lang dag. Baie lekker gebly. Dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Cool, beautiful - we will definitely return! The room was beautiful - spacious and beautifully decorated with a king-size bed and a roomy couch. The kitchen was well-appointed - even scissors in the cutlery drawer which are not often found and much appreciated! The sachets of milk and provided water were in the fridge and thus already cold. We thoroughly enjoyed the private outside seating area. Thank you to host Ansie who is friendly and accommodating. We would love to stay again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
It is so nice to receive such nice feedback. We do all we can to make our guests' stay as comfortable and at home as possible. Hope to see you soon again.

Elsabé G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Luukse verblyf. Stil omgewing. Gerieflik ingerig. Uitstekende verblyf, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word baie waardeer. Julle is enige tyd welkom.

Arrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer van die plek gebruik wil maak in die toekoms. Beslis 'n uitstekende keuse en verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir positiewe terugvoer.

Erika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I had a magnificent stay. I had a magnificent stay. So tranquil and peaceful. We were greeted by a very friendly host. We loved the decor and the cottage had everything you need to make it a home away from home. I can highly recommend Rustic Forest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks Erika, we are so glad you had that experience at our guesthouse. We strive to give 5-star service and rooms to our guests.

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal weer daar oorbly in die toekoms. Verblyf was baie netjies, skoon en daar was alles wat ons benodig het. Ansie het ons vriendelik ontvang, en ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie Leon vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer wanneer julle Bfn toe kom.

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en goeie diens. Sal vir seker weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Presies soos die foto op die webwerf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie, Johannes. Sien weer in Oktober.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc79126514ed62fa44100e79bca9a92f00407d63e565420b851c6c9f531f15768636701d1fc96bb5d511e33f46ebede12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang