Safari Travelodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Ansa J
1 nag
5.0
Nov 2025

Great value for money. Baie lekker, dankie, sal beslis weer gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micyla K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. Thank you for your smooth check-in process and your overall hosting and hospitality. You made our mourning period a little easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Was perfek vir my behoefte. Was presies waarvoor ek gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Welkom oorslaap. Ons het vanaf Nossob gereis en ongeveer 20:30 in Kuruman gearriveer. Die feit dat Safari Travelodge se laaste inboektyd 21:00 is, het ons baie gerusgestel. Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs al was dit so laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Oppad na Port Nolloth daar oorgeslaap. Baie gerieflik gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Goeie, veilige oornagplek. Sal weer daar bly. Kommunikasie vooraf met roete-aanduiding. Vriendelike ontvangs. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Baie gerieflik, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
1 nag
4.8
Aug 2025

Die verblyf was baie gerieflik. Die verblyf was baie gerieflik met WiFi en DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Baie gerieflik vir oornag en vertrek die volgende oggend. Die kamers is baie skoon en netjies, maar ook baie basies. Bed het slegs paslaken en kombers. Ook geen teelepels wat nogal welkom sou wees. Hul verskaf wel 'n plastiekstokkie om koffie mee te roer. 'n Ekstra rol toiletpapier sou waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Skoon en netjies, maar baie basies. Die kamer was baie skoon en netjies. Alhoewel daar 'n braai is, is daar geen eetware nie. Daar was wel koppies en glase, maar nie 'n teelepel om te roer nie. Daar was ook net koffie voorsien en geen tee nie. 'n Ekstra rol toiletpapier sou ook waardeer word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef1f78c58849a199e74808881ca00869890eb7de800431f693dc84e603d7da4c746bdf6141498644668f4f8ab26fe4ec82c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 42 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.434099786749 23.438402968123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang