Gastehuis in Sandbaai

Sandbaai Country House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Sandbaai Country House
Baie dankie vir die pragtige komplimente. Dit was 'n plesier om u te kon huisves. Ons hoop om u binnekort weer te sien.

Drikus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die gasheer was vriendelik en toeganklik en die ontbyt heerlik! Ons het baie lekker gebly. Dit was baie netjies, asook 'n veilige en rustige omgewing. Pragtige see-uitsig met die strand op ons voorstoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Sandbaai Country House
Ons is bly om te sien dat u die verblyf by ons geniet het. Nogmaals dankie vir u ondersteuning en pragtige getuigskrif. Ons hoop om weer in die toekoms die voorreg te kan hê om u te huisves.

Carlos R
1 nag
5.0
Aug 2025

Breathtaking! Absolutely amazing! Friendly, hospitable and would return in a heartbeat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Sandbaai Country House
Thank you so much for your kind words! It was an absolute pleasure hosting you — you're such a friendly and thoughtful guest. We're so glad you enjoyed your stay, and you'd be welcome back anytime. Hope to see you again soon!

Jb D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Gasvryheid en vriendelikheid. Lekker gebly, alles netjies en in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adriaan
Sandbaai Country House
Middag JB Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly om te sien dat jy lekker gebly het. Ons het dit ook baie geniet om julle hier te hê en vertrou dat ons julle in die nabye toekoms weer sal sien. Ons merk dat jy gevoel het wat ons "waarde vir geld" dalk beter kon wees. Ons doen gereeld marknavorsing in die area om verseker dat ons die mees kompeterende tariewe kan aanbied. Ons navorsing bewys dat ons baie goed vergelyk met ander aanbiedings in die onmiddellike area asook die groter Hermanus. Ons neem egter kennis van u gevoel en kyk weer daarna of ons sou kon verbeter. Sou u dalk 'n aanduiding wou gee van wat u as 'n billike tarief vir ons aanbod sou beskou? Wat ons ligging betref, dink ons dat ons uiters goed geleë is reg langs die oseaan. Ons verstaan nie hoekom u gevoel het dat dit nie 5 waardig is nie. Groete Adriaan & Bettie

Dr Wilhelm R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Het in ons behoefte voorsien. Tevrede. Die gasvrou was behulpsaam in alle gevalle. Kon enige tyd toegang bekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker veilig en waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en 'n skoon kamer met 'n lekker ontbyt het ons tweede verblyf hier net so aangenaam gemaak as ons eerste keer, en dit sluit 'n derde besoek in die nabye toekoms nie uit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kervin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Superb and awesome. It's been a pleasant stay with my family and felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandisi P
1 nag
4.8
Jan 2024

Good. Had a wonderful stay. The staff was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Our stay at Sandbaai Country House was very pleasant. The stay was very pleasant. We enjoyed being close to the sea. The breakfasts were also very enjoyable and the staff and owner made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel S
1 nag
4.4
Jan 2024

Was baie lekker, maar dit kon beter gewees het. Die huis en die kamers was rerig baie nice, ek sal voorstel dat hulle net bietjie meer vir die kliente verduidelik wat gebeur met loadshedding. Ek was nie bewus tot ek gaan vra het vir 'n lig in die kamer dat een van die bedlampies 'n laailig in gehad het nie. Die kamer is baie warm met geen lugversorging of waaier nie. Ek dink 'n waaier kan 'n groot verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

205 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8475018c2deb96363d15b91c5f60ea651d8183f3554cfa8d5f4ae64d8a5fb76e239ab4f8cfcfb3998bea59263c8b30f71d53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 180 5 1 5 205 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.427574 19.197688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang