LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandbaai Country House | LekkeSlaap
+32

Sandbaai Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 124 resensies vir Sandbaai Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Abe P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste dag van die jaar 2020, en ons sal dit enige dag en tyd weer wil beleef.

Vanaf aankoms tot vertrek, het die rustigheid en veiligheid oorheers tesame met die vriendelikste ontvangs en deurentyd. Ons was bietjie bekommerd oor die oornag veiligheid van die voertuig, maar andersins was dit besonders. Baie dankie ons gaan beslis terugkom!!! Groete

Christa N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa N
Besigheidsreis

Fine.

It was fine thank you.

Jan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse aangename kuier en baie vriendelike gasvrou. Sal Sandbaai aanbeveel.

Ons het baie lekker gekuier. Die ligging is besonders en die gasheer en gasvrou is behulpsaam en het ons laat tuisvoel. Jy kan nie 'n fout maak om hier te bly nie.

Lorenzo V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker goeie diens en rustige omgewing.

Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.
Groete - Riaan & Angelique.

Sandbaai Country House
Sanmarie O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie O
Gesin met klein kinders

Die uitsig uit die seekamer is pragtig.

Die ontbyt was uit die boonste rakke en die diens vriendelik.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.
Riaan & Angelique.

Sandbaai Country House
Mel D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

This was the second time we have stayed here and it's still lovely. The staff are so friendly and the breakfasts were amazing. The room was lovely and the large fridge was fantastic to have. It's close to the wine routes and the hop-on-hop-off bus was able to fetch and drop us off at Sandbaai Country House. They also have lovely laundry on the premises.

Sandbaai Country House's terugvoer

Thanks so much. We look forward to seeing you back.
Riaan & Angelique.

Sandbaai Country House
Emil B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies maar gerieflik, goed geleë, goeie ontbyt, eie vervoer noodsaaklik.

Plus: Die gastehuis is goed geleë, die sit- en eetkamers het 'n mooi uitsig op die see. Goeie ontbyt. Kamer was basies maar gerieflik en funksioneel. Gerieflike parkering. Minus: Redelik ver uit Hermanus, dus is eie vervoer noodsaaklik. Kamer se TV het slegs 8 kanale sonder KykNet.

Riaan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens, gasvry. Dankie aan die Brink-familie, heel tuis gevoel.

Als was pragtig en baie netjies. Baie gasvrye mense. Ontbyt uitstekend en ons was op die hande gedra.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.
Groete - Riaan & Angelique.

Sandbaai Country House
Johan H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Gerieflik.

Ek gebruik dit slegs om te oornag, dus 'n baie lekker plek vir my.

Leonard H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard H

Baie gesellig!

Pragtige huis op die see. Die hondjies is fantasties en so oulik!

Madeleine V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere vriendelike en gasvrye diens!

Ons het heerlik gekuier en Angelique het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die see-uitsig was 'n aangename verrassing en ons is bederf met 'n baie lekker ontbyt met stomende vars kaasmuffins. Ons sal beslis in die toekoms weer hier tuisgaan!

Ulrica S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie vriendelike gasheer en vrou. Rustige atmosfeer, en asemrowende uitsigte. Die ontbyt was voortreflik.

Lorna B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lorna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt was baie lekker.

Ontbyt was baie lekker en die uitsig is mooi.

Elzette B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer en wonderlike gasvryheid.

Baie dankie vir heerlike naweek. Omgewing is pragtig en rustig. Verblyf was van goeie gehalte en die ontbyt was heerlik. Ons beveel Sandbaai Country House met die grootste vrymoedigheid aan. Baie dankie aan Angelique en Riaan vir hul gasvryheid.

Naomi F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, stil en rustig.

Vriendelik ontvang. Baie behulpsaam. Skoon en netjies met pragtige uitsig. Huislike atmosfeer. Behalwe die see is daar ook 'n swembad om in af te koel. Baie stil en rustige area. Sal enige tyd weer vir Country House besoek en ook aanbeveel aan toekomstige kuiergaste.

Wynand V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Gesin met tieners

Baie netjies, vriendelike diens.

Sal dit aanbeveel. Baie netjies toegeruste kamers. Mooi uitsig. Vriendelike diens. Sal dit weer besoek as ons in die area is.

Anna-karin H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n uitsig.

Ons het 'n paar lieflike dae in Sandbaai gehad, met goeie ontbyt en vriendelik personeel. Moontlikhede om langs die kus te loop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a view.

We had some nice days in Sandbaai, with good breakfast and nice staff. Possibilities to walk along the coastline.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Besigheidsreis

Baie mooi uitsig.

Sien sterre.

Gerdien V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerdien V
Gesin met klein kinders

Prima plaats.

Prima B&B, niets bijzonders. Nette slaapkamer en douche. Ontbijt was goed. Minpunten: De toegangspoort gaat niet dicht, terwijl township heel dicht in de buurt is. Na 19.30 gaat alles dicht, zodat je alleen maar op je kamer kunt zitten.

Ulrich V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en ruim en goeie waarde vir geld.

Die gastehuis is op die see met 'n baie mooi uitsig. Kamers is netjies, skoon en gerieflik. Kan met geruste hart aanbeveel.

Inge R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge R
Enkelreisiger

Gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

Baie veilig en gasvrou het my baie tuis laat voel, ons het selfs boeke uitgeruil. Pragtige tuin en see-uitsig.

Melanie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met vriende

Friendly, neat, great food! Excellent!

Excellent service. Great fresh food! Rooms are spacious and comfortable. Enough places to charge phones and a plug close to mirror for girls that need to do their hair. Excellent hostess and a great view of the ocean!

Shery S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shery S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Lekker wegbreek. Mooi plekkie, vriendelike diens.

Angie A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en skoon plek.

Die gasheer en gasvrou, sowel as die personeel het ons baie goed ontvang en was baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik.

Heidi L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie gasvryheid en rustig. Heerlike ontbyt.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.
Groete,
Riaan and Angelique.

Sandbaai Country House
Gijs Langeslag G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gijs Langeslag G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bey goed ontbij en mooie plekkie

Was heel fijn en goed gehelp bij zoeke van adressen en transport naar Hermanus.

Hannes C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Besigheidsreis

Gerieflik, gemaklik, rustig en sommer baie lekker om so naby die see met uitstekende see-uitsig te oornag!

Dis maklik om te bereik, lekker gerieflik en die ontbyt heerlik. Gasvry en waarde vir geld!

Francois L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig maar geen TV-kanale.

Was lekker en ontbyt was baie lekker. Daar was net baie min kanale op TV.

Anine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Was aangenaam. Waarde vir geld.

Rene W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W
Saam met vriende

Gerieflik.

Dankie dat julle ons vir 'n week akkommodeer het.

Mariana S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met klein kinders

Dit is verskriklik wonderlik en fantasties.

Mense wat ons ontvang het was baie gasvry en vriendelik. Die beste verblyf ooit. Omdat ons klein kinders het, het hulle ons 'n huis gegee wat totaal in ons guns getel het so baie dankbaar vir dit. Ons was eers teleurgesteld oor die DStv wat nie werk nie, maar dit het ons toe kans en tyd gegee om meer tyd te spandeer met mekaar/ons kinders.

Marietjie O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf.

Fantastiese verblyf. Veilig en netjies, alles wat 'n mens wil hê in Hermanus.

Martin V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Gesin met tieners

Warm huislike atmosfeer met vriendelike en behulpsame ontvangs deur Angelique en Riaan.

Ons was baie aangenaam verras deur Sandbaai Country House! Mens voel sommer tuis deur die onvangs en top-gehalte-akkommodasie. Ons moes die volgende oggend reeds voor 08:00 vertrek en soos bespreek was ons heerlike ontbyt teen 07:00 gereed. Baie dankie aan ons gasvrou en gasheer.

Leopold V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leopold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese plek in 'n pragtige omgewing word met heerlike gasvryheid bedien.

Jy word voorsien van 'n keuse tussen 'n vinnige oornagbed, tot luukse wegbreek vir paartjie en gesin. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die ontbyt is heerlik. Die atmosfeer is rustig. Tien uit tien.

Marietjie O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf.

Goeie ligging. Vriendelike mense en hulpvaardig. Netjies en skoon.

Jaco S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruistigheid!

Dit is die ideale plek as jy rustige B&B teen die see soek. Riaan en Angelique se rustige geaardheid en gemaklike kommunikasie met gaste het ons onmiddellik soos ou kennise laat gesels! Ons sien julle beslis gou weer!

Ronel J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gesellig, mooi omgewing.

Lekker naby Hermanus, bekostigbaar. Goed toegeruste kamers, en mooi uitsig. Vriendelike gasheer en gasvrou, wat klein ekstras doen om jou verblyf aangenaam te maak! Baie dankie ons sal definitief aanbeveel en weer kom!

James S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die verblyf en ontvangs was van hoë gehalte en die personeel baie vriendelik. Ontbyt was baie lekker en goeie verskeidenheid. Sal net graag wou sien dat die plek waar ons motors parkeer beveilig word.

Jeanine G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi plek, my kamer view was die beste.

Dis 'n baie mooi plek, sal enige een aanbeveel om daar vakansie te gaan hou.

Lynette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly.

Ons kamer met die see-uitsig was die moeite werd! Eienaars baie baie vriendelik en behulpsaam! Sal definitief weer gaan!

Corne W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

Asemrowend giggelend lekker!

Hierdie mense Oom Riaan en Tannie Angelique is absolute hartsmense. Hulle is akkommoderend, vriendelik en ons het heerlik vakansie gehou. Die staff is net so briljant. Hulle is altyd gewillig om te help.

Johan B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met baie mooi uitsig in rustige omgewing.

Ons het dit baie geniet om daar oor te bly. Baie netjies, rustige omgewing, heerlike ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel vir volwassenes.

Andries P Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P Z

Vriendelike, gasvrye mense, uitstekende diens.

Heerlik gebly. Ons was 'n groep van 7.

Elizma L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Die beste rus ooit en die gasvryheid en diens is uitstekend.

Heerlike naweek! Asemrowende uitsig met ontbyt. Die wegbreek was fantasties.

Sandbaai Country House's terugvoer

Dankie Elizma, volgende keer kan julle 'n kamer met 'n see uitsig kry.

Dankie vir jou moeite. Groete, Riaan en Angelique.

Sandbaai Country House
Lizette V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en rustige atmosfeer.

Sandbaai Country House het 'n wonderlike uitsig oor die see. Die kamers is netjies en gerieflik en die ontbyt is oorgenoeg om die dag aan die gang te sit. Dit is rustig en gemaklik en ver genoeg van die besige strate van Hermanus af. Walvisse was te siene van jou kamer uit. Voorwaar aan te beveel.

Muriel N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, vernuwend en waarderend.

Dit was heerlik om soggens verfris die omgewing in te asem. Ontbyt was om van te kies en te keur, oor as genoeg en smaaklik. Ons gasheer en gasvrou (Riaan en Angelique) het jou soggens begroet en was te alle tye opgerium en beskikbaar vir raad en hulp met verwysings. Hierdie was 'n "home away from home" - ervaring vir ons.

Johan H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfsterverblyf.

Baie sterk aan te beveel. Spontane eienaars, vriendelik en baie ondersteunend. Sal beslis weer kom oorbly.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, Johan. Ons sien uit om julle weer te sien, dalk op die eiland.

Groete, Riaan en Angelique.

Sandbaai Country House
Pollie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pollie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongeëwenaard!

Angelique en Rian is twee wonderlike gashere! Die plek is pragtig en dis heerlik om met die geluid van die branders wakker te word. Die plek is uit die boonste rakke en die diens is ongelooflik! Dit was 'n heerlike kuier en ons neem goeie en mooi herinnerings saam huis toe!

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, julle is twee pragtige mense. Ons verlang al klaar na julle. Groete, Riaan en Angelique.

Sandbaai Country House
Elise D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise D

Alles wat ons nodig het vir 'n oornag.

Heerlike ruim kamer gehad. Beddens was gemaklik en die verwarmer was 'n welkome ekstra deur die koue nag! Een klein probleempie was dat ek nie my kamer se gordyne kon oopmaak nie, aangesien daar nie kantgordyne of blindings voor die venster is nie. Kamer sit in die deurloop op die onderste vlak, so ek moes maar die gordyne toe hou vir privaatheid, wat die kamer donker maak. Gelukkig was ek deur die dag meestal uit. Ontbyt was smaaklik en almal is baie vriendelik! Sal weer kom.

Louise B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Rustig en heerlik.

Die diens was puik asook die ontbyt en die mense was vriendelik en hulpvaardig.

Lukas E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Die rustigheid van die omgewing,saam met die vriendelike personeel en uitstekende ontbyt maak dit 'n tuiste weg van die huis. Ek kan dit aanbeveel.

Marius N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Besigheidsreis

Nie beïndruk met diens nie.

Die kamermeubels is baie oud en matras nie baie ferm nie. Ek was vir besigheid daar op 'n Maandag maar ontbyt word eers van 8 uur af bedien. Geen inligting hoe ek sleutel moes afgee die oggend en daar was 7:30 geen antwoord by hoofhuis en moes maar sleutel in oop kamer los. Daar is skuifhek by ingang maar staan heelnag oop en word nie toegemaak. Verblyf is relatief goedkoop so moet nie meer verwag vir prys wat jy betaal. Persoonlik sal nie self weer daar bly.

Riette D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, goed geleë.

Graham D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Fantastiese verblyf met 'n baie veilige en rustige atmosfeer. Gasvryheid uitstekend.

Vina P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, rustig, netjies.

Heerlike ontbyt en netjies. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar kuier.

A G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A G
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf met prag uitsig en smaaklike ontbyt.

Ons het heerlik gebly en daar was voorsiening gemaak vir ons 10 maande oue babatjie. Die ontbyt is uit die boeke uit met 'n uitsig waarvan jy net kan droom.

Johan B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer met mooi uitsig.

Vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Corne V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Baie gemaklik en ruim kamers.

Vriendelike ontvangs. Kos en diens is baie goed en kamers is ruim en netjies en pragtige uitsig oor die see.

Anita F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was baie goed. Dankie.

Dit was baie aangenaam. Alles was van die beste. Nogmaals baie dankie, ons sal weer van die diens gebruik maak.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

Groete, Riaan en Angelique

Sandbaai Country House
Jeanette L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Angelique en Riaan is die gasvryste mense. Met die inboekslag op oukersmiddag vra ek vir Angelique vir yskasgeriewe aangesien ons kersete het saam met familie en ek moet nagereg voorsien. Angelique bied aan om nagereg te maak vir ons. Dit was onverwags en sê baie van die gasvrou. Verblyf was uitstekend. Definitief 'n weer kuier opsie vir ons. Kan aanbeveel vir almal.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Voorspoedige jaar vir julle en kom gerus weer.

Groete,
Riaan & Angelique.

Sandbaai Country House
Natashe J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natashe J
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die kamers is skoon en netjies. Ons het welkom gevoel hier en die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer hier bly en aanbeveel.

Naomi B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mensies. Heerlike ontbyt en baie mooi kamers. Het die swembad baie geniet!

Vriendelike mensies. Heerlike ontbyt en baie mooi kamers. Het die swembad baie geniet en die wasgoeddiens het handig in gekom. Sal verseker weer daar wil bly.

Hezaan B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hezaan B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker plek om te bly, baie mooi uitsig, maar hulle sny die gras voor jou venster as jy wakker word so jy kan nie in die bed bly en vir die see kyk vroeg die oggend nie.

Mooi kamer, baie mooi uitsig, ontbyt was ook goed. Enigste klagte is die werkers wat 09:00 in die oggend voor jou venster en deur gras sny so jy moet jou gordyne toe hou, was baie vreemd en ongemaklik.

Jan B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met klein kinders

Gerieflik geleë en goeie waarde vir geld.

Perfek om Hermanus en die omliggende wynroetes te besoek.

Etienne S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

Ontbyt ook uitstekend.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit is lekker om gaste soos julle te ontvang
Riaan en Angelique

Sandbaai Country House
Wiekus P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wiekus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was regtig skokkend. Eienaars het nie eers behoort gegroet voor hulle net die sleutel oorhandig het nie. Ek't nog nie so 'n gasvrou of gasheer ontmoet nie.

Die blyplek was baie goed, skoon en die ontbyt was ook (uiteindelik) goed. Bietjie afgeleë en ver van alles af, regtig, maar die gasheer en gasvrou se houding sal die rede wees waarom ons nie weer daar sal bly nie. Kan nie verstaan dat mense 'n gastehuis bedryf en dan so teenoor hulle gaste is nie. Met die inboek het die man my aangesê om buite te wag. Ek neem aan sy vrou (niemand het ons voorgestel nie) het eenvoudig uit die huis gestap, sonder om iets te sê, en net eenvoudig ons van geroep en die sleutel gegee! Niks van hoe laat ons uitklok of of ons ontbyt wil eet nie, wat ook nie reg was toe ons 8 uur wou uitklok nie. Lagwekkend eintlik.

Sandbaai Country House's terugvoer

Geagte Meneer en Mevrou Pretorius,
Ons is regtig jammer as dit julle ervaring was. Ons het dit glad nie bedoel om jul onwelkom te laat voel nie. Ons nooi jul uit om vir 'n gratis nag terug te kom! Ons bedien ontbyt tussen 8 uur en 10 uur soggens en dus sou jul ontbyt nie gereed gewees het nie. Die koue ontbyt wat 'n selfhelp is was opgestel en gereed teen 8 uur. Daarna word daar 'n bestelling geneem en die ontbyt word dan voorberei. Weer eens - so jammer.
Vriendelike groete,
Riaan en Angelique Brink

Sandbaai Country House
Elsabé A - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in plek en perfek. Kan dit aanbeveel.

Ons is hartlik ontvang en die personeel baie gaaf. Kamer het voldoen aan alle vereistes. Die ontbyt was ongelooflik lekker.

Charmaine M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die gastehuis is goed geleë in 'n lekker stil area. Diens is uitstekend en die kamers baie gerieflik en netjies.

Sandbaai Country House's terugvoer

Baie dankie - dit is heerlik om sulke terugvoering te kry .

Sandbaai Country House
Johan En Sarie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan En Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na baie drama was die verblyf van 10 nagte uiteindelik nie te sleg nie.

Was baie swak deur die eienaar ontvang en was soos vreemdelinge behandel. Die kamer wat vir ons gegee was was nie die kamer waarop ooreengekom was nie en ons moes uiteindelik baie meer betaal om 'n skaflike kamer te kry. Die eienaar se vrou het haar bes probeer om ons gemaklik te maak. As dit nie vir haar pogings was nie, sou ons verseker uitgestap en 'n ander plek gesoek het. Ons voel aangesien ons vir 10 nagte bespreek het, behoort hulle ons as't ware op hulle hande te gedra het.

Denise G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf in 5-ster gehalte akkommodasie!

Ons het die Kalfiefees bygewoon en het ongelukkig min tyd in die Sandbaai Country House self deurgebring. Dis pragtig geleë en ons het van die stilte en ongelooflike gasvryheid gehou. Die ontbyt was heerlik en die bediening flink en vriendelik. Ons kan dit regtig sterk aanbeveel!

Jackie C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Enkelreisiger

Wonderlike ondervinding; kamer baie netjies en linne uit die boonste rakke.

Pragtige uitsig oor die see; die wandelpaadjie is iets besonders. Die gastehuis is goed georganiseerd en word baie netjies en skoon gehou; voorwaar 'n plesier en wonderlike ondervinding.

Henriette G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette G
Enkelreisiger

'n Stukkie hemel op aarde!

Pragtige gastehuis met warm, ontspanne atmosfeer. Gasheer en gasvrou baie hulpvaardig. Heerlike ontbyt! Fantastiese uitsig. 'n MOET as mens in Sandbaai wil vertoef!

Tanya P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing stay, what more could we ask for, clean, hospitable and right by the ocean.

Would definitely recommend staying here. We loved it and will be back again soon.

Jan V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekend, goeie waarde vir geld, goeie spyseniering.

Niek C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Ontvangs was baie vriendelik en die diens was uitstekend gewees. Die kamer en badkamer was baie netjies. Die ontbyt was heerlik gewees.

David H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming and helpful host.

Jean Pierre, the host, was very efficient, charming and helpful. The room with en suite bathroom was clean and well kept. The breakfast was as good as could be expected. We had a great stay.

Edwin D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met alles, absoluut beeldskoon.

Baie gelukkig met diens, uit die boonste rakke, sal beslis weer daar oorbly.

Kolie S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kolie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Baie vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt met 'n uitsig oor die baai. Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjiese geriewe. Sal dit beslis aanbeveel.

Michelle L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Dit was fantasties, met die mooiste, vriendelikste mense!

Sien die sterre.

Jan O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie netjies en diens was baie goed en ontbyt baie lekker.

Baie dankie vir die goeie verblyf en kos. Die plek was baie mooi en goed versorg.

Mel D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel D
Saam met vriende

Beautiful accommodation!

Lovely host, so friendly and very helpful. Such beautiful rooms. The breakfast was fantastic and we will be telling a lot of people about this accommodation.

Carolina B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina B
Besigheidsreis

Pragtige venue en omgewing. Heerlike ontbyt. Gasvrye gasvrou. Ons het heerlik gebly!

As konferensiegangers het ons dit so geniet om soggens langs die see te gaan stap en Angelique se heerlike ontbyt te eet. Ons kan verseker hierdie venue aanbeveel!

Annatjie M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad by Sandbaai Country House.

Ons sal enige tyd weer daar vakansie hou. Die gasvrou en haar man was baie goed en ons het regtig baie lekker gebly.

Sanmari B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf met lekker ontbyt!

Ons het lekker hier gebly. Die kamer het 'n pragtige uitsig oor die see en die ontbyt was heerlik. Al wat ek sou verander is om lugversorging in die kamers te sit.

Ria V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik met heerlike ontbyt.

Sien die sterre.

Hanli V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, gasvry maar kort opgradering.

Baie gasvry en lekker ontbyt, maar slaapgeriewe (beddens en kussings) is baie oud en ongemaklik en heelwat breekware met ontbyt was gekraak of getjip. Dekor in sommige kamers kort ook vernuwing maar die ligging is fantasties.

Kouwenhoven D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kouwenhoven D

Pretty house. Comfortable rooms. Lovely breakfast.

Great views and lots to do and see in the area. Grumpy owner though, but that was probably because SA lost the Rugby match?

Helena B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B

Stil, gerieflik en baie aangenaam.

Ons het vroeg opgedaag en is baie vriendelik ontvang. Die uitsig is pragtig en die omgewing stil en rustig. Baie aangename ontbyt is voorsien en 'n walvis het as bonus die uitsig verfraai!

Rita B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Enkelreisiger

See-uitsig oor die baai. Groot gerieflike kamer.

Angelique en Riaan was die perfekte gasheer en gasvrou. Die personeel was professioneel en baie behulpsaam. Sandbaai is gerieflik geleë vir uitstappies na die verskeie dorpies. Ons kamer het 'n lieflike see-uitsig gehad en die wandelroetes was absoluut uniek. Ons het net lof vir Sandbaai Country House en beveel dit aan vir die kieskeurige reisiger.

Evert K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik verblyf met wonderlike ontvangs, diens, netjiese kamers en gasvrye, behulpsame eienaars.

Liesl S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Ek sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel.

Anrie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 3 aande oornag by Sandbaai Country House met ons besoek aan Hermanus.

Ons het in die woonsteleenheid tuisgegaan. Dit was gerieflik met TV en DStv-kanale. Net die SABC-kanale het ongelukkig sneeubeeld vertoon. Dit is ook toegerus met 'n mikrogolf en yskas.

Suzanne W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye eienaars.

Kos was heerlik, pragtige ligging en uitsig. Beslis fantastiese akkommodasie!

Joey V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Sien die sterre.

Yvette R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette R
Gesin met klein kinders

Dit was lekker rustig. Die eienaar was baie vriendelike en was gaaf.

Lekker naby die see. Veilig gewees om te gaan stap met my kinders. Nie ver van Hermanus-seefront nie.

Susan D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het Vrydagaand tussen 18:00 en 20:00 beurtkrag gehad en weer Saterdagoggend vanaf 08:00 tot 10:00. Ten spyte daarvan was dit gemaklik. Alhoewel ontbyt dieselfde was vir beide oggende, was dit heerlik!

Barney W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney W
Gesin met klein kinders

Beste plek om te bly in Hermanus.

As jy 'n ervaring van jou lewe wil hê, gaan bly by Sandbaai - die wonderlikste mense met die beste diens. Gasvryheid soos wat jy nog nie ervaar het nie en hulle laat jou sommer tuis voel met die mooiste, mooiste see uitsig. Dit was verblyf wat ek nooit sal vergeet nie.

Erika S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met vriende

Pragtige huis met mooi see-uitsig. Heerlike ontbyt.

Ek kan beslis Sandbaai Country House aanbeveel. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Mariaan K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariaan K
Gesin met klein kinders

Lekker, maar nie weer nie.

Pragtige huis, maar danksy 'n koue stort vir my en my 3 jarige kind sal ek nie weer hierdie gastehuis kies nie.

Dries B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Sien die sterre.

Karin C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin C
Gesin met klein kinders

Beautiful location

Nice breakfast, clean and covers all basics.

Mariska B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska B
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Lekker ontbyt. Kamers skoon en netjies.

Charmaine L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging reg by die see!

Huislike atmosfeer en gasvrye eienaars. Heerlike ontbyt.

He L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
He L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike aangename en ontspanne verblyf. Voel tuis vanaf die oomblik wat ons daar ingeloop het!

Dit is 'n vreeslike aangename en ontspanne ondervinding. Ek het gevoel of ek tuis is in my eie huis. Die gasvrou en -heer was aangenaam en hulpvaardig waar ons dit sou nodig kry. Ek sal definitief dit aanbeveel en self weer daar gaan bly.

Zanay P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zanay P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n oulike intieme kamer gehad.

Die see is sigbaar vanaf die eetsaal waar ons 'n heerlike ontbyt geniet het. Hou maar alle vensters toe, want een van die gaste was van alle waardevolle goed beroof.

Neels M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sandbaai Country House is baie netjies en goed geleë.

Bied rustige verblyf en uitstekende basis vir besoeke aan al die toerisme bestemmings in die Hermanus omgewing.

Estella M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet place to relax.

Great location! Breakfast and location were very nice, cleanliness and wifi reception could improve.

Ina A - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina A
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit is nou 'n huis ver van die huis af! Gesellige, vriendelike en hulpvaardige personeel. Skoon, netjies en gerieflik.

Jessica T - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en ons sal definitief weer gaan kuier!

Lekker kos baie vriendelike, behulpsame, verwelkomende eienaars. Het dit baie geniet!

Charl H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gemaklike geriewe wat mens rustig laat verkeer.

My stoutste verwagtinge is oortref. 'n Wegbreek-geleentheid vir 'n paar dae of langer by Sandbaai Country House, is aan te beveel.

Maryna J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doen jouself n guns!

Dit was net 'n plesier om hier te bly. Die plek is baie skoon, netjies en mooi met vriendelike mense en baie lekker kos.

Norbert H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker gebly!

Sal weer daar gaan bly. Lekker, vriendelik en skoon.

Laetitia J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia J

Ek het gewens ek kon nog 'n aand oorslaap.

Daar heers 'n warm, huislike atmosfeer. Angelique het vir my en my tienjarige dogter spesiaal vroeg ontbyt gemaak. Dit was die lekkerste ontbyt wat ons in jare gehad het! Die uitsig oor die see is ook 'n groot pluspunt. Sandbaai Country House word baie professioneel bedryf. Ek beveel dit ten sterkste aan.

Louise S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Een sin? Nee, net een woord: Puik!

Rustige atmosfeer van jy aankom tot vertrek. Die honde is rustig en lê lekker en slaap waar hul wil. (Soos wat ek my hondjie toelaat). Die personeel is lieflik, met 'n maklike glimlag en 'n geselsie. Angelique en haar familie is in die regte bedryf. Hulle is spontane, gasvrye mense. My seun het 'n woonstel in Hermanus, maar wanneer ek weer vir hom gaan kuier sal ek weer by Angelique en Riaan gaan oorbly. Jy voel so tuis soos familie.

Chaantal H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chaantal H
Enkelreisiger

Ons het ons tydjie in Sandbaai baie geniet! Baie dankie!

Almal by Sandbaai Country House het ons baie tuis laat voel! Ons het baie lekker gebly en sal weer terug kom!

Daniel Cb V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel Cb V
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Die personeel is baie vriendelik en die kamers is skoon en netjies. Ontbyt is heerlik. Tydens ons verblyf was n groot groep internasionale toeriste ook teenwoordig. As gevolg hiervan was die verblyf in die betrokke week steurend en lawaaierig.

Lynette D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Nidia L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nidia L
Gesin met klein kinders

'n Pragtige gastehuis met uitstekende en vriendelike diens.

Sandbaai Country House is gerieflik geleë met uitstekende en vriendelike diens. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons seuntjie te akkommodeer met 'n kampkot en ekstra roereier! Baie dankie!

Dulcken D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dulcken D

Baie lekker, gerieflik en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Gerda D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig. Ontbyt was heerlik.

Die plek is pragtig geleë en ek sal weer teruggaan. Die son skyn 'n mens bietjie vroeg uit jou bed uit en 'n blinding wat die son uitskakel, sal welkom wees. Die kamers is egter pragtig ingerig en elkeen baie privaat vanaf die ander kamers geleë.

Norbert M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert M
Besigheidsreis

Gerieflik , rustig , dit was lekker ontspanne geniet. Kon selfs walvisse sien.

Ek het lekker onspanne gebly in familie atmosfeer. Ek het selfs walvisse gesien.

Gerhard W - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W

Goed

Goed, dankie.

Shaun R - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful to wake up to the noise of the waves breaking against the rocks

The view was great and the room was neat and tide. The breakfast was also amazing.

Vic C - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fulfilled all our expectations

Lovely peaceful accommodation, clean and cool with a great sea view. Great breakfast and a wonderful and helpful host. Thank you.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piet Retief-singel 205, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwOWMwN2ZjLTQwNGYtNDg5Ny1iOTFhLWI1NzA4Y2M5NjJkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 124 5 1 5 205 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.427574 19.197688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!