- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Piet Retief-singel 205, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandbaai Country House is in Sandbaai in Hermanus geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die streek kan verken. Dié area is bekend vir walvisse, fynbos, vars lug, rus, vrede en die pragtige natuur.
Die verblyf beskik oor 11 en suite-slaapkamers wat individueel versier is en het elkeen 'n telefoon, televisie en ekstra lang beddens met gehalte-kantoenlinne.
Gaste kan die see-uitsig oor Walkerbaai en op die berge geniet of walviskyk vanaf die slaapkamer, sitarea of speletjieskamer op die boonste verdieping. Aandete en ligte maaltye kan gereël word.
Sandbaai Country House is naby verskeie natuurreservate en botaniese en blomtuine waar gaste kan gaan stap, voetslaan of net sit en die natuur geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Piet Retief-singel 205, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandbaai Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Piet Retief-singel 205, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom