Sandbaai Woonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Desiree A
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantastic weekend with family. We had an awesome weekend at Sandbaai. It was actually our 3rd time this year. The unit is very neat and there is everything and more that we needed. The host is awesome and very helpful. We will definitely be going back in the near future, God willing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadiqah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gasvryheid. Gasvryheid was wonderlik en ons het lekker tuisgevoel. Dit was heerlik om daar te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer.

Angelique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie mooi en gemaklik. Die woonstel is baie mooi. Ons het bitter lekker gebly vir 5 dae. Lekker naby die staproete en die see is klipgooi van ons af gewees. Die eienaars is ook baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Dit was baie aangenam om julle as gaste te hê. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer.

Machelene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike breek met vriende. Dit was 'n heerlike breek, waarde vir geld. Netjies, tannie is vriendelik. Als wat jy nodig het, is daar vir jou. Baie rustig en die geluid van die see is so ontspannend. Die plekkie lyk baie mooier in persoon as op foto's. So dit is 'n WOW!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Jul was baie aangename gaste en ons ontvang jul graag weer. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Desiree A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Awesome and peaceful weekend. We had an awesome weekend at Sandbaai. Our second visit. It was a peaceful weekend listening to the sound of the waves from our bed. The host is a very kind and helpful person. The place has everything and more we needed and is very neat. Very affordable and the braai area outside is a bonus with a semi view of the ocean. We will definitely be going back in the near future, God willing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie, baie dankie vir die baie mooi terugvoer. Ons waardeer dit. Jul is aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.

Gerhard O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelik ontvang. Woonstel was netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer.

Frieda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amper soos my eie huis gevoel. Was fenomenaal en is so welkom ontvang. Ja, was fantasties lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle was aangename gaste en ons ontvang julle graag weer.

Rene K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker gebly, naby aan die see, netjiese woonstel, alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Sandbaai is beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer.

Miena K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Was baie rustig. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Piet Retief Cresent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9H0YQvpPxtSN6g0b1sBUQoqqXUzOKbZGnGJNr1OUID8p0FXo6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 199 5 1 5 237 Piet Retief Cresent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427722 19.194218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang