Sandbaai  Akkommodasie by Sandbaai Woonstel | LekkeSlaap
+32

Sandbaai Woonstel

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n lessenaar met 'n stoel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en 'n toilet ingerig. Beddegoed word voorsien. Die woonstel bied slaapplek vir 6 en 'n ekstra R200 per persoon per nag indien meer as 4 mense.

Daar is 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 2 yskaste, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea bestaan uit 'n sitkamer en eetarea. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met alle DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi en 'n buitebraai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandbaai Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Sandbaai Woonstel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9H0YQvpPxtSN6g0b1sBUQoqqXUzOKbZGnGJNr1OUID8p0FXo6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 237 Piet Retief Cresent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.427722 19.194218
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za