Sandbaai Woonstel
Opsomming van Resensie
Glenda M - Des 2020
Gemiddeld
Wonderful holiday experience. Very comfortable. Well situated for beach walks. Close to large shopping mall with wide range of shops. Quick access to wine routes.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Thank you very very much for the positive feedback. We appreciate it.
Sune S - Nov 2020
Gemiddeld
Fantasies!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Jul baie welkom en ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Bradley V - Okt 2020
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier weer .
Taz G - Okt 2020
Gemiddeld
Home away from home.
Hendrika L - Okt 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik en rustig. Lekker warm stort. Genoeg plek om te relax. Gerieflike kombuis. Baie dankie vir 'n lekker naweek. Sal weer terugkeer. Dankie. Hendrika
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Elzaan F - Sep 2020
Gemiddeld
Gerieflik, skoon, ligging!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Anna M - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en sal beslis aanbeveel aan familie en vriende.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Jackie V - Jan 2020
Gemiddeld
Very clean and cosy. Friendly and helpful hostess.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Ek waardeer die positiewe terugvoer. Ek sien uit dat jul weer kom kuier.
Carla V - Des 2019
Gemiddeld
Heerlike plekkie.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. So bly jul het dit geniet.
Danelene M - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik ruim en netjies.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Yvonne C - Nov 2019
Gemiddeld
Die wonderlikste plek met top ontvangs!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek waardeer dit.
Jul was aangename gaste.
Liesl D - Nov 2019
Gemiddeld
Plekkie was baie skoon en netjies gewees en gasvrou baie vriendelik.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet en kon die bokke se wen hier by ons kyk.
Monica V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie netjies, ruim en gemaklik!
Elsarien A - Okt 2019
Gemiddeld
Baie rustig.
Lees meerSandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Bly jul het dit geniet en jul was baie aangename gaste.
Rosmund S - Sep 2019
Gemiddeld
Verblyf was fantasties met die gedruis van die see, ongelooflik!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Stay was fabulous with sound of the sea, amazing!
Place is clean and quiet.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Goeie dag Rosmund,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet.
Hannes S - Jul 2019
Gemiddeld
Ruim en privaat.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Renette V - Jun 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier weer.
Deirdré B - Mei 2019
Gemiddeld
Stunning.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek is so bly jul het dit geniet. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang. Jul was baie aangename mense. Ek glo jou arm gaan volkome herstel.
Dordrey B - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige plekkie binne loopafstand van see.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet en sien uit daarna dat jul weer kom.
Elna V - Apr 2019
Gemiddeld
Dit het aan al ons behoeftes voldoen vir die tydjie wat ons daar gebly het.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Tersia G - Apr 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly jul het lekker gebly.
Sybrand S - Apr 2019
Gemiddeld
Lekker seeluggie.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Maudie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons was aangenaam verras.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Tania P - Feb 2019
Gemiddeld
Fantasties en rustig, waarde vir jou geld.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer en so bly jul het dit geniet. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Edward C - Feb 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike diens, groot spasies.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat jul van ons plek gebruik gemaak het.
Gawie S - Feb 2019
Gemiddeld
Heerlike plekkie om weg te kom van die stad se lawaai.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat jul by ons oorgebly het.
Susan J - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties, privaat, baie ruim, sentraal geleë en hoor die see.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Jul baie aangename gaste gewees en ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Judine W - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was 'n uitstekende wegbreek en kwaliteittyd met familie.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons beplan om n groter yskas aan te skaf.
Sien uit na jul volgende kuier
Juna V - Des 2018
Gemiddeld
Heerlike rustige wegbreek.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ansie D - Nov 2018
Gemiddeld
Veilig, rustig, netjies. Heerlik gebly.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Daleen L - Okt 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Miemie M - Okt 2018
Gemiddeld
Tops.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die terugvoer, bly jul het dit geniet.
Andre P - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was 'n eer!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Jul was baie aangename gaste en bly jul was tevrede.
Jerome S - Okt 2018
Gemiddeld
Ek en my lewensmaat het 'n wonderlike tyd gehad.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was n plesier om jul as gaste te hê. Bly jul het dit geniet en kom kuier weer. Kon agerkom as natuurbewaarder dat jy die natuur geniet.
Monique S - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker bly plek vir 'n lekker kuier.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jul as gaste te hê.
Jolanda T - Jul 2018
Gemiddeld
Was heerlik.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Noeleen C - Jun 2018
Gemiddeld
Werklik heerlik gebly daar en die woonstel was lekker ruim.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Kom kuier weer.
Alida J - Mei 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Jul was aangename gaste en kom kuier weer.
Lowellen A - Mei 2018
Gemiddeld
Woonstel was baie netjies en presies soos foto's op webwerf.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier weer.
Amanda V - Mei 2018
Gemiddeld
Ons verblyf was heerlik. Die woonstel is ruim, baie netjies en het alle geriewe wat benodig word.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul was aangename gaste en jul altyd welkom.
Christine B - Apr 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier weer
Helen F - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was wonderlik met die see binne stapafstand.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer en jul vriendelikheid met die besoek. Jul baie welkom om weer te kom.
Leon H - Mrt 2018
Gemiddeld
Gemaklike, veilig en gerieflike verblyf.
Lees meerSandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Kom kuier beslis weer, julle is baie welkom.
Priscilla B - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie aangename en bekostigbare plekkie by die see!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer . Ons gee aandag aan die oprit.
Noleen A - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was asemrowend!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet. Dankie dat jul die woonstel so netjies gelaat het.en jul welkom
Anneke N - Feb 2018
Gemiddeld
Gerieflik, huislik.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vr die mooi terugvoer ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Ons sien uit daarna dat jul weet kom kuier.
Laurette
Berenice E - Jan 2018
Gemiddeld
Veilig en baie netjies!
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Elmarie A - Des 2017
Gemiddeld
Dit was heerlik. Lekker naby die see.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Laurette
Chantal G - Des 2017
Gemiddeld
Wonderlike woonstel.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoering. Julle is altyd welkom hier, en ek het jul vriendelikheid opreg waardeer.
Nicky A - Nov 2017
Gemiddeld
So tuis soos by jou eie huis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Home away from home.
It was so nice walk in & feel at home! The space is so nice for my son to run around!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Eben S - Nov 2017
Gemiddeld
Puik in alle fasette.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die postiewe terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Andre D - Nov 2017
Gemiddeld
Baie netjies, ruim en letterlik 'n paar meter se stap vanaf die see.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Alta V - Nov 2017
Gemiddeld
Ons kan Sandbaai Woonstel met vrymoedigheid aanbeveel.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Willie V - Okt 2017
Gemiddeld
Heel lekker.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Gert E - Okt 2017
Gemiddeld
Lekker gekuier, Oom Oubaas van 7de laan se fantasmagories.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Gert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.
Laurette
Tanya E - Jul 2017
Gemiddeld
Home away from home.
Lees meerSandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie Tanya, vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom by ons.
Madelein L - Jun 2017
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik verwelkom en die woonstel was skoon en baie netjies.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Goeie dag Madelein,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Laurette
Nulene E - Jun 2017
Gemiddeld
Best kept secret in Sandbaai.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Beste Nulene,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Marietjie B - Mei 2017
Gemiddeld
Was baie aangenaam.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jul altyd welkom.
Stella S - Mei 2017
Gemiddeld
Lovely, clean accommodation close to beach and a very gracious host.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jul weer sien.
Chavonne K - Mei 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Bradley A - Apr 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Carine L - Des 2016
Gemiddeld
Dit was baie gerieflik.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is pragtige jongmense en bly jul het dit geniet.
Yolande D - Des 2016
Gemiddeld
Wonderlik.
Sandbaai Woonstel's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Yolande, jou vriendelike geaardheid het jul kuier baie aangenaam gemaak vir ons asook hoe netjies jul die woonstel gelaat het. Ons sien uit daarna om jul weer as gaste te ontvang.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom