+39

SANParks Highlands Mountain Retreat

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Joan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful en goed vir die siel. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik. Dit is die mooiste uitsig wat ek in 52 jaar gesien het, en die verblyf is besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mees interessante log cabins. Een van ons gunsteling bestemmings. Jy is letterlik bo op die berg met die ongelooflikste uitsig. Tot die wolke jou toe vou. Dit het saggies gereën, maar die kaggel binne was so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rubin E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Hemel op aarde. Ongelooflike ligging en gerieflike verblyf. Ons eerste besoek hier, maar 'n moet om weer terug te gaan en langer te bly. Bo-verwagte goeie wildbesigtiging te voet op die platorand bo die houthuisies, te voet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2026

Besondere natuurskoon en goeie ligging van log cabins met mooi uitsigte. Besondere mooi uitsigte. Wooneenhede word goed in stand gehou. Veiligheid is skerp. Personeel by Parkeraad is altyd bereid om te help.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Heather M
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Location and view is incredible. Cottage and equipment could use some basic maintenance and review.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Linda W
Kort verblyf
3.6
Jan 2026

Onoortreflike uitsig, maar 'n eenheid wat substandaard is. Die mooiste uitsig waarvoor 'n mens kan vra, maar die eenheid kort dringend aandag binne wat die verblyf definitief nie die moeite werd maak nie. Ons het 'n dag vroeër uitgeboek agv bitter swak elektrisiteitstoevoer, DSTV buite werking, dubbelbed met net 3 pote, stukkende stoel en gate in die bekleedsel, geen bedlampies ens. 'n Juweel wat SANParke definitief verwaarloos.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Baie rustige natuur, skoon. Het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Fantastiese uitsig. Baie lekker. Weer het nie saamgespeel nie. Persone wat bespreek, moet net bewus wees dat sommige chalets nie naby die parkering is nie en dit is maar 'n redelike steil klim na die chalets. Dit bemoeilik die op- en aflaai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Best location for a quick getaway. Incredible location with stunning views and a night sky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100

Resensies 2024

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R712, Golden Gate Highlands National Park, 40 km from Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz861PbA6KvDVuoYPPqDAguJAALeaESWbuXCRCjcdDiHf8j16Hm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.489317 28.642226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang