LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Highlands Mountain Retreat | LekkeSlaap
+39

SANParks Highlands Mountain Retreat

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir SANParks Highlands Mountain Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Raeesa K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raeesa K
Gesin met klein kinders

Our stay was fantastic. We were booked into one of the mountain retreat chalets. Absolutely breathtaking.

We went in July. It was very windy but the chalet comes equipped with electric blankets, warm blankets and a fireplace which I thought were sufficient. My only suggestion is to maybe take extra lighting, as the lighting in the chalets are not adequate enough. Other than that, wake up early, stand on the stoep and breath, listen to the silence and enjoy. Would definately book here again.

Hendrik V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Rus vir die siel en pragtige landskap.

Cindy-lee B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, gemaklik en goed ingerigte verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Mountain Retreat. Die verblyf is mooi skoon en goed ingerig. En die view is amazing!

SANParks Highlands Mountain Retreat's terugvoer

Goeiedag Cindy-Lee,
Baie dankie vir die resensie. Dit maak die hart warm om te verneem dat jul so lekker gekuier het en dat jul die omgewing so baie geniet het. Ons het darem maar mooi uitsigte. Ons hoop om jul gou weer te akkommodeer.
Groete,
SANParks

SANParks Highlands Mountain Retreat
Ronell M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Die eenheid kort bietjie aandag, een van die vensters in die hoofslaapkamer was gebreek, die kantgordyn is geskeur, die voordeur sukkel om te sluit. Die eenheid was wel baie skoon en die uitsig was asemrowend.

Angie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M
Gesin met klein kinders

Absolutely breathtaking

We enjoyed and absorbed every second we were there. The views are beyond belief, the silence is so soothing and it is just such a special place to stay at and really truly rest.

SANParks Highlands Mountain Retreat's terugvoer

Hi Angie,

Thank you so much for your valuable review. We are glad you enjoyed your stay.

Kind Regards,

SANParks Highlands Mountain Retreat
Diaan H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek vir 'n Huweliksherdenking.

Die ligging was fantasties. Baie mooier as op die fotos. Ons het baie goeie diens ontvang. Het regtig moeite gedoen om ons te akkomodeer.

Paul V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste houthut, met alles wat nodig is. Pragtige uitsig.

Aangename verblyf in houthut met asemrowende uitsig. Goed toegerus met alles wat nodig is - breekgoed, eetgerei, mikrogolf, yskas, stoof, kaggel, braaier. Hoogs aanbeveel. Onthou net om vuurhoutjies of aansteker saam te vat.

Esme V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, heerlik stil en gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Pragtige omgewing en baie privaat. Die houthuis is goed toegerus. Beter braaigeriewe sal egter waardeer word. Die Weber-braaier buite op die stoep was stukkend!

Adéle C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Mountain Retreat is in 'n pragtige omgewing geleë, genoeg privaatheid, natuurskoon en fauna en flora is uitstekend. Beslis waarde vir geld.

Tanya K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We totally loved Golden Gate.

The log cabin, the park, and nearby Clarens is a must for a romantic getaway!

Marike D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth.

Amazing time spent and ladies at reception went the extra mile to ensure we had wood in our cabin. Will definitely visit again.

Rudy V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig natuurskoon rustig.

Ontvangs was swak - nie geweet wie ek is en moes eers al my bespreekbewyse lewer, nie geweet ek was al daar in verlede nie. Moes 'n eksta bedrag betaal, want ek is nie 'n lid van SANParke nie - ek dit nie geweet nie. Daar was nie 'n braai/weber by my unit nie. Het by een van die ander units gaan leen. Om 2 sakkies hout te los met 4 stukke hout in 'n sakkie vir die binnekaggel is 'n grap, moes eie hout gaan koop het. Was 3 nagte daar en die staff het langsaan gebly en lawaai met harde musiek met tye.

Vanaf R1 823
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 823
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 823
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz861PbA6KvDVuoYPPqDAguJAALeaESWbuXCRCjcdDiHf8j16Hm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 823  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.489317 28.642226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!