Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Beaufort-Wes

SANParks Karoo National Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Sonja H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lieflike natuur. Heerlike verblyf. Goed uitgelegde kampstaanplekke. Nie besef dat die park so pragtig is nie. Vir kampeerders is die swembad net effens ver om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely quick stay over. The park was really lovely. We could only stay one night, but managed to squeeze in a late afternoon and early morning drive and still saw a lot of animals. The facilities are basic but everything you need, and the houses are nice and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

N/A. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful and very relaxing. Very relaxing and entertaining. The wildlife is exceptional and the accommodation enables you to experience it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die rustige atmosfeer en die lieflike omgewing sal ons onthou. Ons het dit terdeë geniet. Die omgewing is asemrowend. Die personeel by die hek, ontvangs in die park en die restaurant was baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastiese Ruskans. Ons het heerlik gebly. Die chalets is ruim en baie netjies. Melissa het ons op 'n nagrit geneem en sy was baie goed voorbereid en vol brokkies inligting oor die diere wat ons gesien het. Die nagrit was voorwaar 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker Karoo kampplek. Lekker kampplekke, almal naby aan die kombuis en badkamers. Geriewe was skoon en in werkende orde, daar word 'n hand op alles gehou. Die wilde haas se besoek in die middel van die nag, jakkalse wat roep, en 'n muskeljaatkat wat ons rooster wou kom aflek het, was kosbaar. Koedoes het sommer naby aan die kampeerterrein gewei. Die winkeltjie het die belangrikste benodighede as jy iets vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mientjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Gerieflik. Dit was regtig 'n belewenis. Al was dit koud, het ons warm gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2041

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 437
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 437
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 437
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 302 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAl7vig5bituIuhcdXLrutH7ytyfQmSr5YX4jvnIacaYgkAlmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R437 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Off the N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.330914 22.500221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang