Savoy
5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Larola Terraces, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Savoy is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi dorp, Clarens. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die dorp se doendinge en besienswaardighede te verken.
Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en is geskik vir 5 gaste, meer gemaklik 4 volwassenes. Op die onderste verdieping is daar 'n koninggrootte-bed en 'n TV met Netflix, asook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstofie, geen oond nie. Daar is ook 'n aangrensende sit- en eetarea wat direk na die tuin lei. Troeteldiere is welkom.
Daar is 1 nuwe moderne badkamer, met 'n stort en bad. Op die oop mezzanine op die boonste verdieping is daar 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is Netflix, Showmax en YouTube.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig en daar is ekstra parkeerplek langs die chalet. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 60
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 35 Larola Terraces, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Savoy het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Larola Terraces, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang