+45
Selfsorg in Paradyskloof

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
John L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

We'll definitely return for another stay. Schuilplaats is very easy to find and Marie is a very warm and kind person who welcomed us like family. The room is very well laid out and incredibly clean where we both wanted for nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik, snoesig en vriendelik. Ons het verskriklik lekker gebly, dit is knus en baie gerieflik. Ons het baie lekker geslaap daar, dit is goed uiteengesit vir oornag. Marie was baie vriendelik en behulpsaam, sy is 'n aangename persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Pragtige plekkie, baie netjies. Ons het vir 5 dae gebly. Alles was perfek, baie netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het. En die eienaar het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. . Veilig met diefwering en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer gaan. Baie vriendelike gasvrou. Behulpsaam. Eenheid skoon en netjies. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette R
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Stellenbosch is 'n pragtige dorp, elke oomblik geniet! Ek was baie vriendelik ontvang, en het niks kortgekom nie. Ek sal beslis weer by Schuilplaats bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

We were very happy with our stay, and found it pleasantly affordable. What we needed was a clean, secure, and comfortable room for a long weekend stay; and Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation provided exactly that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Baie goed geleë en aangename gasvrou. Baie aangenaam - lieflike oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Schuilplaats Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang